LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Carla Theart

  • 0

Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program.

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.

Die tema vir November 2024 se Barakat-program is “Bring Afrikaans terug huis toe deur boeke te lees”.

In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met onderwyser Carla Theart.

Fatima Allie gesels met skrywer Yusuf Daniels.

*Hierdie program is op 3 November 2024 op Radio 786 uitgesaai.

Luister hier na die program:

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top