2011-11-11Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.
Pierre de Vos2011-11-11Artikel 29(2) van die Grondwet bepaal die volgende: Elkeen het die reg om in openbare onderwysinstellings onderwys te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is.