Pasgelaai
"Die hond mis jou" deur Francois Bloemhof
2011-10-27 Liefde, Epol – alles help niks. Die hond mis jou iets verskrikliks. Hy mis jou meer en meer.
Verslawing: My man kan nie ophou drink nie
2011-10-27 My man weet hy het ’n drank probleem – hy drink daagliks. Dit is die eerste ding wat hy doen as hy in die huis instap, vir hom ’n drankie gooi. Dit hou nie op voor hy gaan slaap nie, dan drink hy nog ’n slaappil en antidepressante ook.
