Pasgelaai
Mirror, Mirror
2011-11-10 As a non-Christian I have never understood the need some people have to indoctrinate others, or to try and force their own views on them. When this sort of thing takes place during a time of grieving and mourning, such as at a funeral, it just makes it even worse. I have to wonder what they think, the […]LitNet Akademies-resensie-essay: Grond/Santekraam
2011-11-10 Die beëindiging van apartheid en die omverwerping van die ancien régime in Suid-Afrika het oor die afgelope nagenoeg 20 jaar ’n skynbaar nimmereindigende vloed publikasies vanuit ’n verskeidenheid invalshoeke tot gevolg gehad.
“Moetie rai gammattaal gebrykie”: Die gebruik en waarde van ’n Tienerkaaps in gedrukte advertensies
2011-11-10Adam Small het met sy gebruik van Kaaps in sy dramas en digbundels daarin geslaag om Kaapse Afrikaans as literêre skryftaal te vestig. In hierdie studie word aan die hand van Howard Giles se sogenaamde Kommunikasie-akkommodasieteorie ...
Die aard en funksie van straatname soos geïllustreer deur straatnaamtoekenning en -verandering
2011-11-10 Van die belangrikste teoretiese beskouings oor die aard en funksie van straatname word in hierdie artikel van nader bekyk. Straatname toon ’n verbintenis met ruimte en semiotiek en vorm deel van die kollektiewe geheue van ’n samelewing. Net so belangrik ...
Nie ’n kultuurskans nie, ’n nasionale bate
2011-11-10 Omdat Afrikaans ’n spesiale taal is in dié opsig dat dit daartoe in staat is om hoër funksies te verrig, is dit nie ’n blote kultuurskans nie: dis ’n wonderlike, nasionale bate en Stellenbosch moet daarvan getuig. Dis jammer dat die debat nog steeds, na ...Die Psige: Vir Karen oor BGV
2011-11-10 Ek het gaan oplees oor die toestand en tot die slotsom gekom dat die meeste van ons wel daaraan ly, en nie net 1% nie ...
