Pasgelaai
Supernova beklemtoon Minnie se talent
2011-11-12 Supernova beklemtoon die talent van Minnie as liriekskrywer en komponis.
Robert Mugabe: What happened? – Insigryk en ewewigtig
2011-11-12"Hierdie dokumentêr oor Robert Mugabe, vertoon by die Tri Continental Film Festival, gee ’n deeglike oorsig oor die lewe van die man wat eens van die mees bekende en gerespekteerde leiers in Afrika was."
"Moeg geploeg" deur Juandre Marais
2011-11-11 Moeg geploeg Vergadering op vergadering E-pos na e-pos Oproep na oproep Die verkeer is alweer druk Die ou in die taxi wat sy toeter pluk Maak my mal! Hy probeer sê: Welkom in die stad, dis al.
“Vals kitaar” deur Machtilt de Beer
2011-11-11 Speel vir my ’n sadsong, all day all
day long.
Speel vir my ’n sad
song, all day all
day long.
“Ongetiteld 1” deur Louizé Horn
2011-11-11 wie lei wieom die bos
jy was voor
jou ingehaal
kyk die stof
ek skop dit op
jou oë nou blind
soos myne was
