Dag SêNetters
David Kramer het onlangs sy biografie David Kramer: ’n Biografie bekend gestel en Naomi Meyer het met hom gesels. LitNet het ook ’n klomp bekendes met twee vrae genader:
1. Wat is jou gunsteling Kramer-treffer?
2. Wat is jou boodskap aan David Kramer?
Lees hulle reaksie hier … Wat is jou reaksie op die twee vrae?
Maggie

