Annake het my ook vertel van die storie nadat hulle die video in Soweto gedoen het – dis iets wat haar diep geraak het. Ek verstaan ook Annake se gevoel om ’n verskil te maak. Ek dink Annake het ’n great idee beet en waar ’n mens kan help, doen ’n mens dit!
Coenie de Villiers
Vir meer besonderhede omtrent Annake de Villiers se liefdadigheidsprojek en haar Tas vol Drome, kontak haar agentskap, Kumtu Toere – Webvoet.

