Ek sien nou daardie syfers kan nie reg wees nie, iewers is ’n fout. Dit is ’n teleurstelling, want ek weet nie waar sal ’n mens die regte syfers nou vandaan kry nie.
Tensy die getal vir swart leerlinge in Natal die syfer verdubbel, want ek sien hulle sê "excluding Natal" by die getal vir swart leerlinge.
Groete,
Teuns