Al gevra of Jesus daar is, tussen al daai beeldjies wat sy sg geboorte in kerke uitbeeld? Ek wonder darem of daai predikant in swart om 00h00 nie “satanis” is op “Kersdiens”, terwyl hy nagmaalsformulier lees en so “Jesus” se lyf en bloed verdeel, tussen lidmate?
Hans Richardt
Brief versag. – Maggie

