Pretoria na Tshwane

  • 0

Na vele diepe denke en baie slapelose nagte het ek tot die slotsom gekom dat dit dalk nie so ’n slegte idee is om die naam Pretoria te distansieer van die plek Pretoria nie. Andries Pretorius draai seker ses maal in sy graf wanneer hy afkyk op hierdie plek van Sodom en Gomorra! Tshwane sal heel gepas wees, dankie. Tsh! Wane have some more streetnames too!

😉

Maya

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top