Wouter

  • 0

Beste Wouter

Dankie vir jou insiggewende terugvoer op my laaste brief. Weens werkdruk, sal ek eers oor die naweek jou bronne opsoek en meer deeglik lees en bestudeer, en glo in die proses met verdere kennis verryk word.

Weereens dankie

Jaco Fourie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top