Vinnige feite vir Varkspekkie

  • 0

Jy reken ewe:

Die mense het juis stede toe gestroom omdat hulle gesien het hier word huise en hospitale gebou, hulle kinders sal dalk in die stede kan skoolgaan, en so meer. Die NP se pogings om die toestroming om te keer het op niks uitgeloop nie en hom geweldige kritiek op die hals gehaal – die paswette was uiters ongewild.

Uh, erken jy dus dat die huidige situasie waar enorme stukke grond in SA beset word deur enkele boere is totaal onhoudbaar?

Miljoene mense is in die proses van die gronde afgedwing en moet nou krepeer in ghettoes in die stede ... soos rotte in ’n hok ... so kan dit nie aanhou nie ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top