Moenie hierdie oopmaak as jy sensitief is oor geloof nie, dit is slegs vir ouens soos Thomas, Panda, Oom Daan, Pro-dink en nog ander wie se name ek nie so geredelik onthou nie. Ek vind dit moeilik om te glo dat daar enigsins ’n debat oor godsdiens bestaan, hoe verskil dit daarvan om aan die tokkelossie te glo?
Groete!
devout

