Hello Anton & Teuns
Baie dankie vir die reaksie van julle kant af. Dit kan net geantwoord indien die hele geskiedenis in oorweging gebring word en die konteks waarin daardie onderwys plaasgevind het ondersoek word.
The Cambridge History of South Africa – Volume II is baie deeglik in die omstandighede wat gegeld het en sal my antwoord grootliks daaruit put, maar daar is besonderhede wat ek nie tot my beskikking het nie, net soos ek nie boeke wat dit aanspreek kon identifiseer nie.
’n Goeie geskiedenis oor onderwys in Suid-Afrika is waarna ek soek, en die kry ek nie, ’n Kindle-weergawe indien moontlik, as julle voorstelle het.
Die beste wat ek kon doen aanvullend tot bogenoemde boek was om die argiewe van die New York Times te ondersoek.
Baie dankie
Wouter

