Tant Alie
Hel, maar jy is ’n gifappel. Hoekom so crazy gaan? Het jy ’n guilty conscience? Ek het nie laas Cornelius se brief gelees nie, en dit is regtig nie my skuld dat hy jou aangevat het nie. Ek blameer hom ook nie. Jy het al so baie mense hier uitgedinges, dat ek verstaan hoekom hy jou uitkak.
Ek dink anyway hy het nie van jou gepraat nie. Hy praat van mense wat sulke dinge aanvang en het nie gesê dit is jy nie. Daar is mos sulke mense in die wêreld. Weird dat jy so omgekrap is daaroor Alie?
Tant Alie, jy probeer vir my vertel dat Cornelius ’n hatende mens is. Nou weer moet jy maar die skoen aantrek. Onthou jy hoe jy my aangeval het toe ek vertel het van my suster se aborsie? Jy is die een wat geen liefde het nie, en as jy nie Conversations wil lees nie, is dit seker jou saak. Soos jy vir almal hier raad uitdeel gee ek jou maar ook bietjie advice, and if you cant handle the heat, get out of the kitchen, en vlieg in jou moer in.
Jy moet dalk die stok uit jou dinges uithaal en begin lewe kry.
Ronel

