Alie seg aan Ronel:
As jy wel ’n Christen was, sou jy nie nodig gehad het om enige iets anders as die Bybel te lees nie.
en
Jy is eenvoudig ’n hartelose kwaadstoker, wat binnekort jou Moses gaan teëkom.
en
... en dit lyk my ek sal nou maar ook tot jou vlak moet daal en vir jou en jou mater sê om in julle moere in te vlieg.
Ja, ’n onlesbare dors na onkunde, ’n hartstogtelike begeerte om die opponente te sien ly, en dan natuurlik die koue haat (wat in haar geval uitborrel in die vorm van ’n platvloerse geskel).
Brrrrrr....gee my die “creeps”!
Oom Daan

