Jy kan die Waarheid ken, en jy kan dit leef; jy kan groei daarin en die verryking daarvan in jou gedagte vry en met vreugde geniet.
Maar, jy kan dit nie gevange neem in allerlei kodes – of intellektualisme nie.
As jy ’n Bybel dra kry die Duiwel kopseer. As jy dit oopmaak, val hy. As hy jou dit sien lees raak hy flou. As hy jou die Evangelie sien uitleef (foute en al), wel, dan tik hy dat die vonke spat en rook dwarrel op die werf ...
Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese liefde,
Cornelius Henn

