Pasgelaai

Cobus, Piet en Max

Jan Rap 2012-08-14 "So het hulle dan nou verder gepraat, dit en dat gesê wat dit duidelik gemaak het dat Max en Piet nou in die derde stadium van ontkenning is ..."

Kobus, Kobus, Kobus ...

Cornelius Henn 2012-08-14 "Jare gelede reeds het Kobus gewaarsku dat hy met 'n sogenaamde fenomenale talent besete is om die waarheid behoorlik en met opset skeef te kan trek."

Skalla, hoeveel haat en nyd nog?

Heiden 2012-08-14 "Die meeste gays het nie gekies om so te wees nie."

Langtiekie

2012-08-14 "Ek verduidelik vir die klogoete hoe jy later blikners op die koue teels gesit het en later, as dit nanag was, opgekrul in die oranje tiekiebokse gesit en vry het."

Die Boeremag

Jan Rap 2012-08-14 "So, al kry die Boeremag tien maal die hoeveelheid mense wat hulle voor beplan het, gaan dit hulle niks baat nie ..."

Moord op jong Moslem

Jan Rap 2012-08-14 "Wat eienaardig is omtrent die insident is dat die nasionaliteit van die oortreders genoem word ..."

Moeder Kaap

Jacobus Faasen 2012-08-14 "moeilik moederstadstatus te verwoord, so kwansuis asof sy nie rêrig hier hoort..."

Silwerskerm Filmfees om die draai

2012-08-14 Vanjaar vind die Silwerskerm Filmfees vanaf 3 tot 5 September by The Bay Hotel in Kampsbaai plaas.

Kaaps in fokus-referaat: Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys

Michael le Cordeur Academic research 2012-08-14

"Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig."

Engele om ons

Simone van Loggerenberg 2012-08-13 "Ek het die vrou uit my gedagtes uitgeskakel, want ek kon nie die vreemde gevoel omtrent haar verstaan nie. Teen die volgende week het ek dit reggekry om heeltemal van haar te vergeet. Tot een stormagtige Vrydagoggend."

LitNet: Pasgelaai

2012-08-13 LitNet: Pasgelaai

Anton Bruckner

Johannes Comestor 2012-08-13 Anton Bruckner

Wie’s wie (vir Kobus de Klerk)

Sondaar Twee 2012-08-13 Wie’s wie (vir Kobus de Klerk)

altoos aan’t agterlaat

Jacobus Faasen 2012-08-13 altoos aan’t agterlaat

skoon aspris uitgelate

Jacobus Faasen 2012-08-13 skoon aspris uitgelate

Die Here maak gays

Heiden 2012-08-13 Die Here maak gays

Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed

Estelle Roodt, Awie Greeff 2012-08-13 "Hoe raak die afknouery van ’n kind ook die ander gesinslede?"

Musikale vrede in gebed

Cornelius Henn 2012-08-13 Ek deel so ’n paar wonderlike oomblikke sonder veel gesprek oor geloof of godsdiens.

Press release: Zebra & Giraffe album launch tour

2012-08-13 "The Wisest Ones album launch tour kicks off on 5 Sept at Memphis Rock in Potchefstroom ..."

Riglyne om die reg op gelykheid toe te pas

IM Rautenbach 2012-08-13 "Ongelykheid wat in wette verorden en deur die staat afgedwing is, was die mees uitstaande kenmerk van alle Suid-Afrikaanse staatkundige bedelings wat die oorgangsgrondwet van 1994 vooraf gegaan het."
Top