Pasgelaai

Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten word bekendgestel

2012-08-16 Een van drie bekendstellingsgeleenthede van Chris Karsten se jongste boek, Die afreis van Abel Lotz, vind volgende week, 21 Augustus, by die Protea boekwinkel in Stellenbosch plaas.

Kom vier Taaldag saam met NALN hierdie naweek

Otto Liebenberg 2012-08-16 In aansluiting by die viering van Taaldag, 14 Augustus, vind daar eerskomende Saterdag, 18 Augustus 2012, twee geleenthede by NALN plaas.

Resensie van resensieresensent se resensie van 'n resensie

Jan Rap 2012-08-16 "Hoe weet Crito en Wilhelm die bruin Afrikaners is afwesig? In wiskunde, byvoorbeeld, as jy van ’n versameling praat is dit sinneloos om te vra of ’n gedeelte van die versameling deel is van die versameling."

At wits’ end

Adriaan Coetzee 2012-08-16 "Nowadays I’m so peaceful I can’t even get going at the yield sign. Cycling seems to be the new religion. These health conscious peddlers litter the roads on Sunday."

Don de Ruiter verklaar Utopia

Albert du Plessis 2012-08-16 Don de Ruiter en sy handlanger, Sarel, betree die utopiese poorte van Gelukkige Eiland.

Die perverse genot van dan en wan luister

Kerneels Breytenbach 2012-08-16 "Dit gee my so ’n perverse genot om so elke dan en wan weer na iets te luister wat só uit die mode is dat mens half lekker voel daaroor."

Oppikoppi: Uitmergelend lekker

Gerdus Senekal 2012-08-16 Oppikoppi is nie ’n musiekfees nie. Dis ’n temperingsvuur, ’n toetsing van deursettingsvermoë en, mees belangrik, ’n oorlewingsmeganisme.

Waar kinders hoenders, honde en katte in die strate vir vermaak verjaag

Jason Lloyd 2012-08-15 "In die Nelson Mandelabaai-metropool (NMBM) se mees berugte arm en geweldgeteisterde woonbuurt, Helenvale – in die Baai se noordelike gebiede – is ek onlangs met die hartseer verhaal van kroniese armoede en van ’n steeds agteruitgaande en stukkend gemeenskap gekonfronteer."

13 Augustus: Hoekom Douglas se kerk hierdie week op die map is

Gustaf Pienaar 2012-08-15 ’n Gemeentelid se testament het hierdie kerk onnodig baie geld gekos.

Christiaan Olwagen: Protesteater vir 'n nuwe Suid-Afrika

Henry Cloete, Christiaan Olwagen 2012-08-15 "Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."

Let the people have chicken and beer!

Marius F Ackermann 2012-08-15 "Daar het glo vir geruime tyd ’n sterk bierreuk bo die ongelukstoneel gehang. Die enigste mense wat voordeel uit die situasie getrek het, was ’n aantal locals wat glo bokse en bokse bier en bevrore hoender weggedra het. For free. Vrugte van die ANC-bewind." Marius Ackermann skryf oor Suid-Afrika as Teater van die Absurde.

Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing

Liza Bornman, Gerrit Koorsen LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2012-08-15

"Epigenetika regverdig die herskryf van die moderne evolusieteorie. Dit ondersteun die oorerwing van verworwe eienskappe en werp nuwe lig op meganismes wat inligting kommunikeer vanaf die omgewing na die genoom, transkriptoom en proteoom."

Standbeeld van Louis Botha: 'n simbool waarvan?

Henry Cloete, Gert Opperman 2012-08-15 "Die geskiedenis van Louis Botha spreek nie tot ons nie. As ons die standbeeld sien, sien ons pyn en onderdrukking."

Etnisiteit en verslaggewing

Reusedwerg 2012-08-15 "Ek maak nie my bek oop en roer die media oor die argeloosheid waarmee hulle sekere halsmisdade oor berig nie."

Clover Aardklop-onderhoud: Om sonder 'n valskerm te spring – Marthinus Basson en Hugo Theart gesels

Marthinus Basson, Naomi Meyer, Hugo Theart 2012-08-15 "Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."

Die Neelsie of die Nelson?

Johannes Comestor 2012-08-15 "Anders as in bv Amerika, waar minderheidsregte beskerm word, is die tirannie van die meerderheid op die nuwe Suid-Afrika losgelaat."

Frankie (P)

2012-08-15 "Ek het vir Frankie leer ken ’n leeftyd terug. Het altyd ’n afgeleefde en flintergat bakkie gery. Altyd ’n Toyota. Seiltjie oor die groente en vrugte en dan ’n ou visnet bo-oor."

Wen die asemrowende Die Afrikaanse skryfgids: Wenners aangekondig!

2012-08-15 Maritza du Preez en Anna Ahllers wen elkeen ’n kopie van Die Afrikaanse skryfgids.

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

Katinka Heyns, Naomi Meyer 2012-08-15 Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.

Mark Nixon presents music from his new CD recording in concert

Ina van Rooyen 2012-08-15 Mark Nixon, well-known pianist and a seasoned performer from Cape Town that resides in London, is currently on his seventh concert tour of South Africa in the past decade. Take a look at his concert tour schedule.
Top