Pasgelaai
LitNet-kommentare | LitNet comments: 10.10.2012
2012-10-11Die volgende kommentaar is van 10 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 10 October 2012. Log in to leave your comment.
LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap
2012-10-11 Die sogenaamde "Godboek", God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, bekyk die verhouding tussen wetenskap en religie.Ingrid se Glorie: Maandblad Zuid-Afrika
2012-10-11 Die nuwe redakteur van die Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging se tydskrif gesels oor ’n opwindende nuwe uitdaging en ’n groot skok.
My onderwyser, my held!
2012-10-11Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.
LitNet: Karoo Book | Boek Bonanza
2012-10-11 An exciting line-up of authors and books awaits you at the Karoo Book Bonanza, presented by LitNet, this Sunday in Beaufort West.Hierdie Sondag word daar by die Karoo Boek Bonanza gesels oor ekokritiek, Haai Karoo en die karretjiemense. Aangebied deur LitNet.
"You can't go home again" – Mylne se Huis toe imponeer as satiriese kragtoer
2012-10-11 Huis toe fokus op ’n wrede en psigologiese kompetisie tussen die karakters, deurweek met seksuele spanning, emosionele impotensie, Oedipus-begeertes, eensaamheid en isolasie, skyn en werklikheid ...Op dees aarde: Basson bring hulde aan Reza de Wet met dié teaterjuweel
2012-10-11 "Die produksie handhaaf ’n meesterlike balans tussen skynbaar ligte humor en onderliggende spanning."Fyn porselein – te min krake
2012-10-11 "Vir wat dit is, is Fyn porselein ’n kwaliteit-boek – aan te beveel vir mense wat hou van Die uurwerk kantel en soortgelyke boeke oor vroue se lewens, en mense wat soek na ’n paar ure se moeitelose vermaak."Fotoblad: Aardklop 2012
2012-10-11 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees van 2012 het gekom en gegaan – kyk hier na ’n paar foto's van die fees.Die woordrivier: ’n Model ter bevordering van gemeenskapseie woordkuns
2012-10-11 "Daar is ’n gebrek aan stemme, stories en skrywers in Suid-Afrika wat verteenwoordigend is van verskillende tale, kulture en gemeenskappe. Gemeenskapseie woordkuns is woordkuns, hetsy fiktief of nie, wat uniek is aan spesifieke gemeenskappe."Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2012
2012-10-10 Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.Aardklop: Pram-stoter-paradys
2012-10-10 "Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."Open Book 2012: Constructive Engagement
2012-10-10 At the 2012 Open Book Festival Michela Wrong and Jillian Reilly explored the complexities surrounding writing about Africa as outsiders in a session titled “Constructive Engagement”.
LitNet-kommentare | LitNet comments: 09.10.2012
2012-10-10Die volgende kommentaar is van 9 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 9 October 2012. Log in to leave your comment.
Cornelius Henn, jy praat 'om' vrae
2012-10-10Ten slotte, ou Dawid het elke sonde van 2012 SA-man gepleeg, van gesinsgeweld, moord, owerspel, gevegte met vyande en is dood sonder 'n 'bloeiende hart' van 'jammersê' en 'voetewas'!
