Pasgelaai

Lank lewe Neville Alexander!

2012-08-28 "Ons kon vir ure gesels, en die lesse wat ek by hom geleer het, het my in staat gestel om hom later as voorsitter van die Wes-Kaapse Taalkomitee op te volg terwyl hy ook gereeld advies gegee het oor hoe om kernvraagstukke binne die ATR te hanteer." Michael le Cordeur skryf oor wyle Neville Alexander.

Opgedra aan Neville Alexander

Christo van der Rheede 2012-08-28 Opgedra aan Neville Alexander ...

Karoo-ontwikkelingskonferensie: Karoo se "Arabiese Lente"?

Henry Cloete 2012-08-28 "Is hierdie die Karoo se 'Arabiese Lente'?"

Persvrystelling: ATKV Nasionale Instrumentale Klassiekemusiek-kompetisie

2012-08-27 "Tydens die finale ronde sal die algehele wenner prysgeld ter waarde van R40 000 ontvang. Verder is daar sewe kategoriepryse ter waarde van R8 000 elk, wat ook toegeken sal word. ’n Aantal spesiale pryse sal ook toegeken word."

’n Les: Shakespeare, die dramastudent ... en die orangoetang

Kobus de Klerk 2012-08-27 Shakespeare en dramastudent

Sneeugodin

Cornelius Henn 2012-08-27 Sneeugodin

Taalpurisme

Jan Rap 2012-08-27 taalpurisme

Musiek op die platteland

Duitswester 2012-08-27 Musiek op die platteland

Die Fees, deel 1: PG du Plessis se eie stem

Johannes Comestor 2012-08-27 Die Fees, deel 1: PG du Plessis se eie stem

Sakkie (Let Wel: L)

2012-08-27 Sakkie (Let Wel: L)

Bring vir die harlekyn nog wyn

Lizette Roussouw 2012-08-27 Wie onthou nog hierdie liedjie en die fliek waarin dit gespeel het?

Agterdeur

2012-08-27 agterdeur

Honger

2012-08-27 honger

Neville Alexander (1936–2012): ons annerlike taalman

Theodorus du Plessis 2012-08-27 "Die oomblik van ontmoeting tydens ’n teepouse was kortstondig, maar byna oorweldigend. Teen daardie stadium was ek wel deeglik onder die indruk van die statuur van hierdie nuwe taalman."

Tuin van die digters

2012-08-24 ’n Huldigingsbundel vir die skrywer, digter en dramaturg Adam Small word op 15 September by die Breytenbachsentrum op Wellington bekendgestel.

’n Boekkuier in drie en 'n half hoofstukke

Naomi Meyer 2012-08-24 Daar is drie boeke op die spyskaart van LAPA se boekkuier in Pinelands. En die stroopwafels agterna, verdien ten minste ’n hoofstuk van hul eie in Naomi Meyer se foto-essay.

Fotoblad: Zapiro en die digters

Stephan Meyer 2012-08-24 Foto's van die onlangse "Zapiro en die digters"-kollokwium.

Karen Adendorff se Hekel vir die lekker heruitgegee

2012-08-24 Alles wat daar van hekel te weet is. 

LAPA-weggee: wen Valiant Swart se Trouens en terloops – Wenner aangekondig!

2012-08-24 Die wenner van dié lekker LAPA-weggee is Thea-Elay Korff. Baie geluk!

Wie se taal is dit dié?

Danie van Wyk 2012-08-24 Danie van Wyk het aan Rapport gesê dit is ’n jammerte sekere organisasies in die Afrikaanse gemeenskap was uitgesluit van ’n FAK-konferensie in Garsfontein. In wie se hande is Afrikaans veilig?
Top