Pasgelaai

LitNet Akademies: Ena Jansen in gesprek met Marisa Botha

Marisa Botha, Ena Jansen 2012-08-31 "Ek dink ons leef nou in ’n ander wêreld, waarin mense op webwerwe, blogs, Facebook en deur ander sosiale media hulle persoonlike ervarings met die publiek deel. Die outobiografiese genre het ook baie gegroei in die afgelope paar dekades."

Skrywersvideo: Johann de Lange in gesprek met Joan Hambidge

Johann de Lange, Joan Hambidge Skrywersonderhoude 2012-08-31

Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word.

ATKV-SA Akademieprys vir ’n wetenskaplike artikel in Afrikaans aan prof. Gerrit Olivier

2012-08-31 Die wenners van die ATKV-SA Akademieprys vir ’n wetenskaplike artikel in Afrikaans word bekendgestel.

Huisgenoot-boekekuier: Kuier saam met Marita van der Vyver

2012-08-31 Marita van der Vyver kom in Oktober Suid-Afrika toe om haar jongste roman, Die blou van onthou, bekend te stel.

Die anner Herrie (P)

2012-08-31 "Vroegoggend nog lank voor die eerste voëltjie begin poep het kon jy maar ry op die ou pad en jy sou vir Herrie met sy vraggie hout langs die pad gekry het. Laatmiddag kry jy hom op sy pos op die brug wat oor die N2 loop."

blitssnel-semanties

Jacobus Faasen 2012-08-31 "Mens gerig op geregtigheid,
respek, liefde, dissipline, ja ..."

Dan Sleigh en SJ Naudé wen die UJ-pryse vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans

2012-08-30 Vanjaar se Universiteit van Johannesburg-pryse vir Skeppende Skryfwerk is aangekondig.

Elsje Neethling-Blair se boek oor kankerstryd verskyn

Henry Cloete, Elsje Neethling-Blair 2012-08-30 "Ek het ’n klomp goed op my 'bucket list' gehad om af te handel, en om ’n boek te skryf was heel boaan."

FAK reageer: word inklusiwiteit slegs bepaal deur kleur of ook deur gesindheid?

Danie Langner 2012-08-30 Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, lewer sy reaksie op die SBA wat uitgesluit gevoel het van ’n konferensie in Garsfontein.

Author of The Book of War, James Whyle, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden 2012-08-30 "Whyle’s marriage of history with fine craftsmanship has shot him straight to the forefront of our writing community. His style is inimitable, his ways with language poetic, and he can hold his own against the few literary giants who have emerged from this continent."

The Buckfever Underground stel Verkeerdevlei bekend

Henry Cloete, Toast Coetzer 2012-08-30 "Ons is nou al 14 jaar aan die gang en ek dink dis juis daai skeppingsdrang wat Buckfever as 'idee' laat voortbestaan."

Foto's: Leer kook met pret by The Private Hotel School

Naomi Bruwer 2012-08-30 Naomi Bruwer het gaan loer, leer en proe by The Private Hotel School se pretkookklas vir seekos. Het die gaste binne vier uur die kuns van gravlaks en bouillabaisse baasgeraak? Laat die foto's vertel ...

Lokprent: Die Bastion Blom-reeks binnekort by LAPA

2012-08-30 "Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde dinge in sy pa se antiekwinkel gebeur ... "

African Library: The Great Agony and Pure Laughter of the Gods

Annie Gagiano 2012-08-30 "Safari’s text is harrowing to read for most of its length, but is a rich work in the breadth of its reach, though so unassumingly presented."

25 Augustus: die afsterwe van ’n bejaarde steekhaarbrakkie (en twee bulhonde)

Gustaf Pienaar 2012-08-30 "Die DBV moes boonop mev Clarke se regskoste vir die getwis oor die eksepsie betaal. Hulle het te laat agtergekom dat haar byt méér as haar blaf was."

Wen The Buckfever Underground se nuwe album

2012-08-30 The Buckfever Underground gee ’n gratis eksemplaar van Verkeerdevlei weg aan ’n LitNet-leser.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Wenner aangekondig

Jo Prins 2012-08-30 Jo Prins kondig die wenner van die "Hoe lyk jou stad?"-poësiekompetisie aan.

Waiting for the barbarians: relevante inhoud, maar leemtes in toneelstuk

2012-08-30 "Die uitdagende taak om ’n roman in ’n toneelstuk of draaiboek te omskep is iets wat min suksesvol regkry. Ongelukkig is dit ook die geval met Alexandre Marine se verwerking van JM Coetzee se Waiting for the barbarians."

Murderer: Beware the games you play

Henry Cloete, Chris Weare 2012-08-30 "Can one make the classic thriller work as live theatre in the face of television in particular? Live theatre and radio once 'owned' this genre – can it still work for live theatre?"

Speurders, seks en skryf – Naomi Meyer gesels met Chanette Paul

Naomi Meyer 2012-08-30 "Hierdie trekvoëlpatroon het voortgeduur nadat ek uit die huis uit is, veral toe ek boonop met ’n man trou wat ook nie vir lank op een plek kon bly nie. Tussen hom en my pa het ek in stede gebly en op dorpe, in koshuise en kommunes, in woonstelle en huise en karavane, op kleinhoewes, op plase en in woonwaparke. Elke plek het sy eie gevoel en dinamika. Dis moontlik hoekom ruimte vir my so ’n belangrike element in my stories is."
Top