Pasgelaai

With every full tank

Adriaan 2012-09-04 With every full tank ...

Sneeugodin (ad infinitum)

Cornelius Henn 2012-09-04 Sneeugodin (ad infinitum)

Vir Yuri oor sy "Afrikaans, name en kleur" van gister

Jan Rap 2012-09-04 Afrikaans, name en kleur

Verkeerdevlei: lemon meringue

Leon-Ben Lamprecht 2012-09-04 Verkeerdevlei: lemon meringue

Verkeerdevlei: baie mooi

plasticboer 2012-09-04 Verkeerdevlei: baie mooi

Die spel, hulle roep hom rugby

Reusedwerg 2012-09-04 Die Haaie in die haaitenk het nie Saterdag teleurgestel nie.

LitNet-blits #20

Naomi Meyer 2012-09-04 LitNet-blits #20

LitNet Akademies: Zaan Bester gesels met Tobie van Dyk

Zaan Bester, Tobie van Dyk 2012-09-03 "Ek snap dit dat ’n nuweling-eerstejaarstudent nie gelukkig daarmee is om ’n akademiesegeletterdheidsmodule of ’n taalmodule te volg wanneer hy/sy by ’n universiteit aankom nie – hy/sy is dan nou immers hier om ’n ingenieur te word, of ’n dokter, of ’n prokureur. "

Afrikaans, name en kleur

Yuri 2012-09-03 "Ek was die afgelope ses maande intens betrokke in die Noord-Kaap met die beplanning van ’n projek wat later die maand geloods word. En gedurende die tyd het ek geleer dat swart, bruin en Indiër passievol Afrikaans praat."

Die Fees, deel 4: Die fisante

Johannes Comestor 2012-09-03 "Die fisante laat my aan die blankes, veral die Afrikaners, in die nuwe Suid-Afrika dink. My hart bloei vir hulle; in die besonder vir ons wat nie kan of wil aanpas nie."

Die poorte van die hel gesien

Heiden 2012-09-03 "Daar kry ek toe nou so twee weke gelede ’n verkoue, met loopneus en benoudheid op die bors. Ek probeer al die gewone middels en bestel ekstra goed van die apteek, maar sonder sukses: my bors word al hoe erger."

Die Amerikaanse verkiesing

Jaco 2012-09-03 "Ek hoop Obama wen die verkiesing."

Daar-gebeur-dit-toe-weer nr 733

Jan Rap 2012-09-03 "Enige span wat teen die Cheetahs speel hoef nie eers in die lynstane te kompeteer nie, hulle kan energie spaar want die kans is 90% dat die Cheetahs deur ’n sogenaamde taktiese skoppie besit gaan weggee."

Piet Croukamp 31 Augustus 2012

Jan Rap 2012-09-03 "Sogenaamde demokrasie ís toe omhels en dinge het toe níe so uitgewerk soos die demokraters (nog nie in die woordeboek nie) voorspel het nie."

sekuriteit

Jacobus Faasen 2012-09-03 "Mens Mens Self, Self-destruksie-vennoot, Self-uitwissend,
van enige sprake, moontlikheid, op Sekuriteit, ontneem ..."

Aan die Kaap geskryf

Bibi Slippers 2012-09-02 "Daar is ’n tyd om te kom en ’n tyd om te gaan, sê die Prediker (of een of ander ánder digterlike skrywer van die Bybel), en die tyd het gekom vir my om terug te gaan stad toe."

die myner wat doodgeskiet is deur poliesmanne

Jaco Barnard-Naudé 2012-08-31 "die myner is nie dood nie.

die myner lig sy kapmes teen die siek kaptein
wat kapitalisme skreeu skreeu die stank van gebrek
aan 'n rand in die plakkerskamp afgesper van die heer se genade. ... "

Marikana

Heidi Henning 2012-08-31 "This stretch of land
has known battles
long into the backlog of time"

Ewebeeld

Simone van Loggerenberg 2012-08-31 "Aan die einde van die dag was ek oortuig van een ding: die ouer mense van die dorp het my aangegaap asof ek mal was."

Pendoring 2012-finaliste bekendgemaak

2012-08-31 Ná  ’n rekordoes inskrywings, is Pendoring trots om aan te kondig dat daar vanjaar 92 Pendoring-finaliste is.
Top