Pasgelaai
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 2
2012-09-10 "Die soort elitisme wat Harold aangehang het, was nie aan afkoms te danke nie, maar is deur eie inspanning verwerf en daarom het dit sekerlik verdienste."
Fossiele praat duidelik en sonder simboliek
2012-09-10 "Vir jou is die wetenskap van die Bybel waar en korrek en hoef dit nie bewys te word nie. Jy wil dit sommer as maatstaf laat dien vir nagevorste wetenskap."
frokkeling
2012-09-10 "Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,Mens, selfsugtigheidstyd beslis verstreke ..."
Jan Rap, vang daai Sangoma!
2012-09-10 "Die feit is, hy het die myners aangemoedig om die polisie aan te val deur vir hulle die toormiddels te verskaf en daarom is hy, myns insiens, medepligtig."Sing 'it 2011 se MK musiekvideo: Dans Dans Lisa en Pierre Smith
2012-09-10 Die wag is verby! Hier is die musiekvideo vir verlede jaar se Sing 'it-wenliedjie, "Die ouer ek", geskryf deur Pierre Smith en opgeneem deur Dans Dans Lisa.Van ’n tegnologiese moontlikheid tot ’n ryke leergeleentheid: die opvoedkundige waarde van wetenskapsfiksie
2012-09-10 "WF is baie gewilde leesstof onder kinders en jongmense, daarom is dit juis ’n potensiële bron tot leergeleenthede wat deur ouers en onderwysers ontgin kan word. Hier kan ’n mens vashaak by geletterdheidsvaardighede, maar WF bied ook ’n ideale medium vir die ondersoek van wetenskaplike en sosiale kwessies."Met woorde soos met vlerke
2012-09-10 Wat kort ’n gedig om te groei? Ek het altyd aangeneem dis vars lug en vrede, of die ander uiterste dan: emosionele upheaval of ten minste ’n ligte geestesversteuring. Maar nee, dis nou uiteindelik wetenskaplik bewys:* wat ’n gedig kort om te groei is in sekere (die meeste?) gevalle net ’n deadline en ’n Red Bull.4 September: Sou jy 'n glasie klink op hierdie hofuitspraak?
2012-09-07 "’n Mnr Swart van Middelburg in die destydse Transvaal was die eienaar van 'n gebou wat ene mnr Vosloo gehuur het vir die bedryf van 'n drankwinkel. Die skriftelike huurooreenkoms het bepaal dat as Vosloo vervolg sou word weens 'n oortreding van die Drankwet, Swart die reg sou hê om die huurkontrak onmiddellik te kanselleer."Kinders, sosiale media en lees
2012-09-07 "Die sosiale media (internet, Facebook, Twitter, ens) speel ‘n al hoe belangriker rol in kinders se lewens en daar is bekommernis oor die invloed daarvan op kinders, en spesifiek ook op lees deur kinders."
Die fossiele sou verstom staan ...
2012-09-07 "Ons het dus die eerstehandse versekering van die Skepper omtrent die dinge wat deur HOM geskep is en dit is net logies dat dit geen verdere bewys verg nie – daar is niks onwetenskaplik daaromtrent nie."’n Oorsig van die aard, ontwikkeling en invloed van statutêre moratoria in Suid-Afrika gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu
2012-09-07 "In hierdie bydrae word die aandag toegespits op Suid-Afrikaanse moratorium-wetgewing en veral dié ten behoewe van soldate en ander lede van die verdedigingsmag van die Unie op aktiewe diens gedurende die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Wêreldoorlog."
Eie identiteit en selfgelding
2012-09-07 "Die enigste gonswoord deesdae vir ek dink meeste van ons is, wat is daarin vir my?"
Marikana: Word die Sangoma ook aangekla?
2012-09-07 "Waarom hoor ’n mens nie dat hy ook aangekla word nie? Is die polisie bang vir Sangomas?"Haar storie is elke vrou se storie - Medea
2012-09-07 Medea was 'n Griekse godin, en daar is verskillende weergawes van haar mite. Een storie is dat sy haar kinders vermoor het en gedwing is om telkens haar lewe oor en oor te beleef wanneer sy sterf. By die Clover Aardklopfees is Coba-Maryn Wilsenach dapper genoeg om die verhoog alleen aan te durf en hierdie godin te word. Naomi Meyer vra haar uit oor Medea.
Op’t tog met Medisyne 3
2012-09-07 "Ebden het nie sy geval (gevalle) publiseer nie, terwyl Atherstone sy geval tot in die fynste detail beskryf het in die Grahamstown Journal van 26 Junie 1847."
Beter dae
2012-09-07 "Klink seker alles soos ’n menigte op en af manies van ’n middelklas moroon. ’n Sorry Sakkie ontvang in die suburbs se sondes."
