"Die soekende bevindings" deur Danielle Fouche

  • 0

Die soekende bevindings

Wat help dit om wraak te neem?
Dryf die eensame haat uit jou hart uit
Leer om te vergeef
Sodoende kan jy soveel beter kry
Wanneer jy verkeerd is, erken dit
As jy iemand lief het ,steek dit weg

Laat haat jou ontvou
soek liefde om dit te vind
Haat om lief te hê
pleonastiese harte kan selfs berou

Elkeen van ons bly steeds menslik
Maak toe jou oë om werklik te sien
Kry seer om te leer
Wees 'n naïewe dromer
Konsentreer op die verkeerde goed om reg te dink
Mis iemand om soekende bevindings te bewaarheid

Laat haat jou ontvou
soek liefde om dit te vind
Haat om lief te hê
pleonastiese harte kan selfs berou

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top