Pasgelaai

Toekomstige wêreld, huidige krisis: die rol van wetenskapfiksie

2012-09-12 Die sluitingsdatum vir LitNet Akademies Kuberklas se opwindende wetenskapfiksie-skryfkompetisie sluip al hoe nader. Henriëtte Loubser en Jaco Jacobs gesels oor wetenskapfiksie.

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 1

Johannes Comestor 2012-09-12 "Die Amerikaanse ambassadeur in Londen, Joseph Kennedy (JFK se pa) wek deurgaans ’n swak indruk by Harold. Jan Smuts beïndruk hom ook nie juis nie."

Die vloek deur Johan Kruger

2012-09-12 "Die vloek is ’n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 2

Johannes Comestor 2012-09-12 "Hierin is daar dalk ’n boodskap vir blankes in die nuwe Suid-Afrika ..."

Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Resep – patat

2012-09-12 "Synde dit ’n patat is kan jy basies jou verbeelding gebruik met die vulsel want ’n patat is mos maar ’n nederige soort van ding."

WF 2012: Klestou

Tinus van Staden 2012-09-12 Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.

Fossiele het Kobus domgeslaan

Angus 2012-09-12 "Evolusioniste sorteer mekaar wel deeglik uit (om jou woorde te gebruik) tot so ’n mate dat die meeste van hulle nie eens bewus is van die gepiep van kreasioniste nie."

Biko: The biography deur Xolela Mangcu

2012-09-12 ’n Omvattende kyk na die lewe van Steve Biko, sekerlik een van die mees invloedryke politieke figure uit Suid-Afrika se moderne geskiedenis. 

Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer

Katie Müller 2012-09-12 "Opvoeders is dikwels onseker oor die mate waarin leerders wat hulle wangedra se fundamentele regte beperk mag word tydens die toepassing van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer."

Die Wonderwerker: Deur en deur die wag werd

Suzette Myburgh 2012-09-12 "Soos alle goeie kuns transendeer hierdie film van die spesifieke (’n huisgesin van vyf mense in ’n afgeslote ruimte) na die universele (dít wat voorkom in alle menseverhoudinge)."

YouTube-onderhoud: Loraine Maritz

2012-09-12 Wie dink die vrouetydskrifte is die Afrikanervrou en wie is die Afrikanervrou werklik? Stel sy werklik nie belang in politiek nie? Weet sy ook niks hieromtrent nie? Loraine Maritz het hieroor navorsing gedoen en gesels in hierdie video oor haar LitNet Akademies-artikel.

In Memoriam: Louis van Rensburg

Richard van der Westhuizen 2012-09-12 "Nou is Louis stil. Ek kan dit nog nie glo nie. Maak nie saak wat mens dink van 7de Laan nie – as die Soweto String Quartet lostrek met Louis se temaliedjie, weet jy presies wat dit is. En in hierdie dae van sinnelose doef-doef en breinlose dansmusiek word die gehoor nog steeds stil as iemand die eerste note van “Voshaarnooi” speel."

Lark: Gong is Struck "more tribal"

Henry Cloete, Inge Beckmann 2012-09-12 "We have all been busy with other work. I have been doing as much as I can to stay busy and keep the pot boiling this side."

Pendoring vat oor in die Kaap

2012-09-12 Iets groot is aan die broei in Kaapstad ...

Nuwe Stories: Ontmoet die skrywers

2012-09-12 Bibi Slippers se kortverhaal is aangewys as wenner van die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd. Sy gesels met die jong skrywers van wie verhale in die kortverhaalbundel Nuwe Stories opgeneem is.

Nuwe Stories-onderhoud: Bibi Slippers

Bibi Slippers 2012-09-12 Bibi Slippers gesels oor haar verhaal in Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Philip Brand

Bibi Slippers 2012-09-12 Philip Brand gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Charl Bezuidenhout

Charl Bezuidenhout, Bibi Slippers 2012-09-12 Charl Bezuidenhout gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Carla Kargaard

Carla Kargaard 2012-09-12 Carla Kargaard gesels met Bibi Slippers oor haar twee verhale in Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Wilken Calitz

Bibi Slippers, Bibi Slippers 2012-09-12 Wilken Calitz gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.
Top