Pasgelaai

Hippie-era was meer substantief?

Hans Richardt 2012-09-18 "Hul het al in 60's die aarde probeer red van al die gemors wat nou werklikhede is."

Hoekom 'geloof' nie werk vir my nie

Hans Richardt 2012-09-18 "Dit gaan net om geld/tiende in elk geval en petrol word al hoe duurder, glo of ongelowig."

Kiek-en-fliek: SA Akademiepryse 2012

Naomi Bruwer 2012-09-18 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike prysuitdeling het Woensdag 12 September op Stellenbosch plaasgevind.

Suidwester, rehab van 'arm struggle'?

Hans Richardt 2012-09-18 "Ek luister nie, wroeg nie oor pomp afrikaanse kareoke nie en lees nie afrikaanse wroeg oor pomp nie."

US Percussion Duo aangewys as algehele wenner van ATKV-Muziq

2012-09-18 Tydens ’n glansgeleentheid in Stellenbosch op Saterdagaand, 8 September is die US Percussion Duo aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq.

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

Kobus de Klerk 2012-09-18 "Gehoorsaamheid aan God, is van die begin af al, as primêre reël deur God ingestel en gewaarsku dat oortreding daar van die dood sal meebring ..."

My gedig

Maxi 2012-09-18 "Nuwe jaar met jou nuwe gesig
Splinternuwe moontlikheid
In hernude hoop ..."

ATKV-Muziq winners Dylan and Cherilee on being the US percussion "twins"

Dylan Tabisher, Cherilee Adams, Naomi Meyer 2012-09-18 Cherilee Adams (23) and Dylan Tabisher (23) are known as the US Percussion Duo. They are both master’s degree students and won the 2012 ATKV-Muziq competition.

Lydia Lopokova, Bloomsbury se balletdanser

Johannes Comestor 2012-09-18 "Bloomsbury is die naam van ’n groep literêre en ander kunstenaars, veral skilders, wat hoofsaaklik in die eerste helfte van die vorige eeu in Engeland bedrywig was."

versugting

Jacobus Faasen 2012-09-18 "kodifiseer Mens al vir Millennia, volgens kategorie, volgens rang,
Naaste, onderdrukte, selfmoordbomdraer, vir dood nie juis bang ..."

Haai Karoo deur Etienne van Heerden: Twee boekbekendstellings hierdie naweek

2012-09-18 Etienne van Heerden se kortverhaalbundel Haai Karoo word hierdie naweek by twee geleenthede in onderskeidelik Kaapstad en Stellenbosch bekendgestel.

Nuut by LAPA Uitgewers in September

LAPA Uitgewers 2012-09-18 Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat hierdie September vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is.

September 1969: Wat is soeter as heuning?

CreativeSpark 2012-09-18 "Daarom, as ’n swerm bye in jou boom nes maak, word hulle nie jou eiendom nie – net soos ’n voël wat in jou boom nes maak, ook nie jou eiendom word nie."

September 1969: Wat is soeter as heuning?

Gustaf Pienaar 2012-09-18 "Daarom, as ’n swerm bye in jou boom nes maak, word hulle nie jou eiendom nie – net soos ’n voël wat in jou boom nes maak, ook nie jou eiendom word nie. Daarom is enigiemand in beginsel geregtig om die heuningkoeke van sulke wilde bye vir hom te neem."

Joernaaluitgawe: Jaargang 9(2) – Augustus 2012

2012-09-18 Die volledige joernaaluitgawe van LitNet Akademies Jaargang 9(2) is nou in PDF-formaat beskikbaar.

LAPA Uitgewers: Braaidag-promosie

LAPA Uitgewers 2012-09-18 Jy het net hierdie week (18 – 25 September) om hierdie spesiale aanbod in die hande te kry!

Myners se lone

Varkspek 2012-09-17 "Ek sê nie die lone moet sommer nou al opskiet na R12 500 per maand nie, maar R8 000 lyk vir my darem meer aantreklik."

Is godsdiens gevaarlik?

Thomas 2012-09-17 "Ek was pas in Ysland, waar die Lutherse geloof met groot bloedvergieting tot staatsgodsdiens afgedwing is."

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

Angus 2012-09-17 "Evolusie kan ook nie weggepraat word deur dit ’n foefie te noem nie, dit bly nog steeds die model waarvolgens die wetenskaplikes werk."

Wat reg is, is reg

Jan Rap 2012-09-17 "Dinge is wel anders as in Mandela se tyd, maar arme Zuma kan nie alleen die skuld dra vir die mislukte staat nie."
Top