Pasgelaai

“Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear” en etiese feministiese kritiek

Yvonne Jooste 2012-09-20 Yvonne Jooste lewer kommentaar op Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear".

Photos: Zoë Wicomb and the Translocal

Imke van Heerden Books and writers 2012-09-20

Last week eminent writers, scholars and students travelled to the University of York, UK, from as far as Padua, Nashville, Adelaide and Stellenbosch to attend Zoë Wicomb and the Translocal: Scotland and South Africa.

The Spear en die gevare van postmoderne ivoortorings

Loammi Wolf 2012-09-20 Loammi Wolf reageer op die LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" deur Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos.

Digterstuin: Kwarts

Louis Esterhuizen 2012-09-20 ’n Digterstuingedig uit Louis Esterhuizen se bundel, Wat die water onthou. 

Digterstuin: in sy laaste dae

Christo van Staden 2012-09-20 "hy kyk nie na die lug
 en die dinge wat die wind doen nie"

Kiek-en-fliek: Skaduwee deur Carel van der Merwe bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-09-20 Carel van Merwe se derde roman, Skaduwee, is Saterdag 15 September in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom oor die boek gesels.

The Spear: ’n Steek in die rigting van etiese kwessies

2012-09-20 Na aanleiding van Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" gesels Loammi Wolf en Yvonne Jooste oor The Spear, postkolonialisme, menswaardigheid en etiese feministiese kritiek.

Digterstuin: O my gedigtetuin

Floris A Brown 2012-09-20 Floris Brown se gedig geskryf vir die Digterstuin.

Digterstuin: Die melkweg is 'n windhond

Charl-Pierre Naudé 2012-09-20

Ek bring ’n klip
en dit bring vir my

geklonte spikkels  
wat deur die newel glip.

Digterstuin: Villasavary, Frankryk

Marlise Joubert 2012-09-20 "om ’n gedig te skryf sou beter wees
 om hierdie landskap vas te bind"

Digterstuin: Klippe gloe nie in democracy

Willem Fransman 2012-09-20 Ek’t virre gladde klip gesoek,
moet genoeg space
omme poem op te paint

’n Elementologiese perspektief op die "gemeenskaplike doel"-leerstuk

DS de Villiers 2012-09-20 "Snyman (Strafreg, 2006:263-4) hou voor dat 'die kern van hierdie leerstuk is dat indien twee of meer mense ’n gemeenskaplike oogmerk het om ’n misdaad te pleeg en gesamentlik optree ter uitvoering van hierdie oogmerk, die handeling van elkeen van hulle ter uitvoering van die gemeenskaplike oogmerk die ander toegereken word'."

Marikana - die dorp op almal se lippe

2012-09-20 Wat is die impak van Marikana op die land se toekoms? Is die moordklag wat teen medemynwerkers gelê is toe die polisie op hul losgebrand het, nie buitensporig en verregaande nie? Wat sê die arbeidsreg van 'n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking wat op gunstige loonverhogings uitgeloop het?  Kenners gee hul mening.

Uit die argief: Gedigte deur Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé 2012-09-19 Gedigte deur Charl-Pierre Naudé uit LitNet se argief

Owner and cat

Gail Dendy 2012-09-19 Gail Dendy explores the ritual of choosing a pet and preparing for his life-long stay.

Korrekte geskiedenis van SA

Hans Richardt 2012-09-19 "Afrikaans het uit 'hooghollands' of Vlaams ontstaan."

Bydrae

Naas Viljoen 2012-09-19 "Boikot is ’n emosionele uitlaatklep en nie volhoubaar nie."

WF 2012: Nat graf

Jan Adriaan Boshoff 2012-09-19 "Die watervlakke het al klaar begin styg en dit sit al by Tafelberg se voetenent; die Kasteel lê onder die see, vergete. Ons erfenis sal tien teen een heeltemal verdwyn onder die oseane, nes Atlantis, vergete; die blou planeet sal heeltemal blou word."

Niefiksie-boeke: raad gevra

Mari Snyman 2012-09-19 Wie kan help met voorstelle? Hier is ’n onderwyseres wat op soek is na niefiksie vir graad 12-leerders (en studente).

Oor die biologiese natuurlike seleksie

Kobus de Klerk 2012-09-19 "Die Woord leer hoeka dat God geken kan word, veral ook aan die werke van SY Hande (Romeine 1:19-20)."
Top