Pasgelaai
Ondermyning van Afrikaans deur radio- en televisiestasie
2012-09-25 "Kort-kort sê ’n omroeper/omroepster ook dat hy/sy nou nie weet wat die Afrikaanse woord vir die Engelse woord is nie en dan gebruik hulle die Engelse woord."
Ope brief aan die Instituut van Godsdienspraktisyns ...
2012-09-25 "Dink aan die kindertjies wat maatjies moes agterlaat en nou moet aanpas in ’n wildvreemde land."
“isiBhulu” (al) bykans moer toe
2012-09-25 "struktuurgeweld selfs in taal-arena,op pleknaamkomiteevergadering ..."
Skryfgids: Verkeerde afskeid
2012-09-25 "Die begrafplaas se naambord flits verby. Dankie tog! ’n Vaal en klipperige begrafplaaspaadjie begroet my."Mr Cat & The Jackal: 'I remember the first time people started taking off their shoes ...'
2012-09-25 "We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally."Die Begin: 'As dit mooi klink en dit move ons, dan hou ons dit.'
2012-09-25 "Ek dink die neofolk-klank is nog nie regtig bekend in die wyer Afrikaanse consciousness nie. Maar ons maak maar musiek waarvoor ons lief is ..."
Digterstuin: Diefstal in die tuin van digters
2012-09-21 Bibi Slippers skryf oor die verganklikheid van meesterstukke.Nie deur Dickens nie
2012-09-21 "As ek Dickens se A Tale of Two Cities moes vertaal vir ’n kontemporêre Afrikaanse gehoor, sou ek só begin: “Dit was die coolste tye. Dit was die kakste tye.” As ek die storie van my lewe die afgelope twee weke moes vertel, sou hy ook presies so begin."
SBA Voorsittersrede September 2012: Maak drome werklikheid
2012-09-21 Dr DJ Brand, Voorsitter van die SBA, het sy Voorsittersrede by die SBA se jaarvergadering op 14 September 2012 gelewer.
SBA word ’n groot krag in die Afrikaanse kultuurlandskap
2012-09-21 Rede gelewer deur Hein Willemse, Vrydagaand 14 September 2012 – tydens die viering van die twintigste bestaansjaar van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Zevenwacht, Kuilsrivier.
Gesinne 'bemagtig'?
2012-09-21 "Ek is darem met my kat ’n 'gesin' volgens die 'groenskrif' wat eintlik dié politieke skrif aan die muur is oor tradisionele gesinne in SA."
Wetgewing in 3de wêreld-land?
2012-09-21 "Tog het SA arbeidswetgewing dit ’n baie onaantreklike land gemaak vir direkte buitelandse belegging."Digterstuin: 'n tuin
2012-09-21 "oor die grasperk van jou hartwaar jy as kind kon ruik
hoe die lewe sou wees"
Drakoniese wetgewing in SA?
2012-09-21 "Die advent van kommunisme in SA kom onder die dekmantel van 'vrouebemagtiging' ..."
Oor God, Sy wil en 'geprogrammeerdes'
2012-09-21 "Dus, God se ‘geprogrammeerdes’ is nou volkome toegerus om regte keuses te maak en uit te oefen en HY maak seker dat hulle ingelig is en ingelig bly ..."
