Kabelo Mpurwana2012-10-19"Hy sluip sy pa se kantoor binne en kyk rond. Op die lessenaar is ’n dik lêer met die woorde 'TOP SECRET' in rooi geskryf en onder staan 'UNEBSP'."
Ina van Rooyen2012-10-19The well-known Akustika Chamber Singers, directed by Christo Burger, will perform in a very special concert with organ and piano in a programme of the Estonian composer, Arvo Pärt, in the beautiful Enoch Sontonga Hall at Unisa on Sunday 21 October at 15:00.
Alida Eloff2012-10-18Alida Eloff, een van die naaswenners in die Nuwe Stories kortverhaalwedstryd, het hierdie verhaaltjie spesiaal vir LitNet geskryf. Haar hoofkarakter, Stevie Trollip, is besonder bang vir vlieg ...
Carla Kargaard2012-10-18Carla Kargaard het twee verhale geskryf wat in die Nuwe Stories kortverhaalbundel opgeneem is. Hier is 'n splinternuwe storie, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.
Naomi Bruwer2012-10-18Die Karoo Book | Boek Bonanza het Sondagaand 14 Oktober op Beaufort-Wes plaasgevind as deel van die Tweede Karoo Ontwikkelingskonferensie. Boekbekendstellings deur 'n verskeidenheid skrywers is voorafgegaan deur 'n paneelbespreking oor Letterkunde en die ekologie, geborg en aangebied deur LitNet Akademies.