Liedjie oor verlange
? Liedjie oor verlange
? Hart vol seer
Ou verlore memories
en alles oor jou
Ek dog ek is al oor dit
hul se mos time heals all
maar dis daai tye
wat seermaak
en daai tye
was real
Ek kan jou nie
laat gaan nie
want jy's die happiness
diep binne my
En pyn is
al wat oorbly
? Gevoel
dat ek nog leef
Move on, move on
is wat hul almal sê
Maar hoe kan mens
nou aangaan
as daar nêrens is
waar jy wil wees?


