Naomi Bruwer2012-10-22PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die Grondwet van die vereniging goedgekeur en is 'n nuwe bestuur verkies.
Hans Richardt2012-10-22Jode het tradisies, alhoewel dit geloofstradisies is vir verskillende etnisiteite van Jode. Jode het nie altyd dieselfde kultuur as Israeli's nie.
Hans Richardt2012-10-22Die benaming van Afrikaner is 'n deel van die gefabriseerde NP-geskiedenis, soos Pleysier se volkspele en Piet Retief as volksheld.
Kobus de Klerk2012-10-22"Gericke gaan ook van die standpunt uit dat die historiese verhaling fiktief is, omdat daar in sommige plekke tipografiese foute voorkom."
Hans Richardt2012-10-22"As 'n obsessie in 'n gebied onderliggend bestaan by 'n persoon, dan druk die persoon dit uit en jy beweeg hom/haar nie 'n aks nie."