"Luister na die reën" deur Raymond Horn

  • 0

Luister na die reën

Luister na die reën
luister na die reën
Daar’s ? stem wat fluister
so raak stil en luister na die reën
Daar’s ? man in die maan
kan jy sien hoe hy dans in die donker?
Hy dans in die donker, is dit vreemd?

KOOR:
Onthou jy dae voor donker en duister?
Onthou jy jou ma toe sy vir jou fluister
“Gaan slaap, gaan slaap
want die wolke kom, die wolke kom”
Dit reën

Luister na die reen
luister na die reen
Daar’s ? stem wat fluister
Ons almal moet luister na die reën
Daar’s ? man in die maan
Kan jy sien hoe hy dans in die donker?
Hy dans in die donker
Daar’s ? man in die maan
Kn jy sien hoe hy dans in die donker?
Hy dans in die donker

KOOR :
Onthou jy die son op jou gesig
soos die branders breek, breek oor jou rug?
So raak stil my seun en luister na die reën

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top