Raymond Horn


"The Alpha Song" deur Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-06 Ek wag vir die dag as die mensdom vergaan
en ? ligstraal my op die voorkop slaan
Mense wat wil vooruit gaan
Wil voorkeur kry en nooit afstaan

"Jade" by Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-06 And when the sun comes up I’ll lead you to the shade
And when the shadow comes I’ll take it away
I’ll never let there be any sorrow in your life
I’d never let them take you away

"Sonder Jouself" deur Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-06 As jy die pad kon vind
na die buitewêreld
Sou jy dit vat?
Is jy doof, stom, blind
of wil jy net nie ontsnap nie?

"Sweet soft lies" by Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-06 I tried to show you the right way to live
A broken lullaby
There are no other exits baby
The only way to leave is to die

"Doodskis" deur Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-02 Met n stukkende plektrum
Gebroke hart
? Halwe sigaret
Okay dis eintlik ? kwart

"Eensame simptome" deur Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-02 ? Sakkie poeier vir die pyn
Jy lewe lyn vir lyn
Eensame simptome, verlore gebore

"Just a dream" by Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-02 Sweet girl I’ve fallen asleep
Wake me up when I start to bleed

"Luister na die reën" deur Raymond Horn

Raymond Horn 2012-11-02 Onthou jy dae voor donker en duister?
Onthou jy jou ma toe sy vir jou fluister
“Gaan slaap, gaan slaap
want die wolke kom, die wolke kom”
Dit reën
Top