Pasgelaai
"Droomkasteel" deur Connie Myburgh
2012-10-24 Ek onthou die dae toe niks onmoontlik was nieEk onthou die dae toe liefde nie seer kon maak nie
Ek onthou veral hoe groot ons drome was
Ek onthou toe ons drome vol kastele was
Afrikaners, waar is julle?
2012-10-24 "Aan die mense wat beweer Afrikaans is van iemand af gesteel, snuif tulpe of rook papagaaislaai."
Jan Rap en Thys se Afrikaners
2012-10-24 "Thys Human daarenteen sê prontuit wat Jan Rap oënskynlik te bang is om te sê – Afrikaners is wit.""Stay conscious" by Jessica Lewin
2012-10-24 Live in the now, that’s how your dreams will be your lifeLive in the now, we can be happy just as one
Live in the now, it’s the biggest secret revealed
For in the now, you’ll see me as part of us
Vir Jaco oor PRAAG Leonie en nog 'n sakie of twee
2012-10-24 Jy't my nog nie geantwoord oor wie die ouens is wat volgens jou hier op SêNet voorskryf wie en wat 'n Afrikaner moet wees nie.My afternoons with Margueritte – lewensbevestigend
2012-10-23 "Germain (Gérard Depardieu) is ’n groot nutsman met ’n groot hart, maar hy is die spreekwoordelike ruwe diamant."Moonrise Kingdom – ’n ligte aanslag
2012-10-23 "Tydens ’n skoolkonsert raak hy verlief op Suzi (Kara Hayward), net so wêreldvreemd soos hy, en hulle besluit om weg te loop sodat hulle bymekaar kan wees."
Farewell, my queen – ’n pragtige, meesleurende film
2012-10-23 "In die swierige Versailles-paleis probeer koningin Marié Antoinette (Diane Kruger) desperaat die skyn van normaliteit bewaar ..."
Departement Afrikaans: Lektorpos beskikbaar aan die Universiteit van Fort Hare, Oos-Londen-kampus
2012-10-23 Die Departement van Afrikaans aan die Universiteit van Fort Hare benodig die dienste van ’n Lektor in Afrikaans op die Oos-Londen-kampus.Writing in prison: Ampie Coetzee responds to Helize van Vuuren
2012-10-23 "Breyten's prison writing – Afrikaans poetry, of which little has been translated into English – comprises an anthology of 448 pages! The quality of these verses has been maintained in the more or less 20 books written since then."Information | Sing 'it 2012
2012-10-23 Everything you need to know about LitNet and Sanlam's Sing 'it lyric writing competition.
LitNet-kommentare | LitNet comments: 18.10.2012-22.10.2012
2012-10-23Die volgende kommentaar is van 18–22 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 18–22 October 2012. Log in to leave your comment.
