Pasgelaai
Oktober 1996 se emosionele skok en psigiatriese skade: verkeerde baba, verkeerde ma!
2012-10-23 "Verdere bloedtoetse wat ook op húlle uitgevoer is, het getoon dat die twee seuntjies kort na geboorte in die hospitaal omgeruil is. Gavin was nie mej Clinton-Parker se natuurlike kind nie; haar kind was Robyn. En omgekeerd: Robyn se natuurlike ma was nie mej Dawkins nie, maar mej Clinton-Parker."LT-Afrikaans: Kom laat ons praat!
2012-10-23 "Siende dat LTA se visie is om Afrikaans as 'n taal te bevorder, gesels ons gewoonlik met ander Afrikaanssprekendes oor sake wat tipies van toepassing is op die Afrikaner."
Foto's: PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering
2012-10-22 PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die Grondwet van die vereniging goedgekeur en is 'n nuwe bestuur verkies.Bernie – constructively weird
2012-10-22 "Bernie was born to be a funeral director. In fact, he was seen as a bit of a legend.""Die ouer ek" is nommer 1!
2012-10-22 Verlede jaar se Sing 'it-wenner vir 'n musiekvideo is tans nommer een op MK (DStv 324)!Beasts of the Southern Wild – Charmingly traumatic
2012-10-22 "On one hand it is magical, almost mythical, and on the other hand it is terrifying."
'counter revolution' op omgewing?
2012-10-22 Rachel Carson se silent spring het 'n groot bydrae tot die 'groen leef' van die hippies gelewer.
Tradisies vs kultuur?
2012-10-22 Jode het tradisies, alhoewel dit geloofstradisies is vir verskillende etnisiteite van Jode. Jode het nie altyd dieselfde kultuur as Israeli's nie.
