Pasgelaai

By Neville Alexander se 75ste verjaardag

Gerrit Brand 2012-09-07 Neville Alexander het verlede jaar 75 geword. Gerrit Brand deel sy gedagtes by hierdie geleentheid noudat Alexander oorlede is.

Early music played by acclaimed Austrian baroque orchestra

Ina van Rooyen 2012-09-07 Lovers of early music will be delighted to hear L'Orfeo, the acclaimed Austrian Baroque orchestra, will be performing at Unisa on Sunday 9 September at 16:00.

Rodriguez ... and after that’s said, forget it

Chutney de Ridder 2012-09-07 "Dit was asof my broer via Rodriguez met my gepraat het … al die boodskappe, al die beelde, al die vrae wat ’n ouer broer aan sy jonger broer kon bring."

Lekkermeisie op perkussie – Vinnig en hard

Albert du Plessis 2012-09-07 Albert du Plessis gooi ’n waarderende ogie na van die mees vername vroulike tromspelers van die afgelope paar dekades. 

Jeugdige onskuld

Kerneels Breytenbach 2012-09-07 Kerneels Breytenbach dink terug oor Malcolm Gooding se Going Gooding op die ou Radio South Africa en maak ’n aftellysie van Gooding se grootste geskenke aan sy luisteraars.

DPK gesels oor Die Buurtwag

Henry Cloete, Beer Adriaanse 2012-09-07 "Alles het in plek geval. Ons wou hierdie high profile akteurs gebruik en ek was half bang om hulle te bel ... Maar ná 'n dag en 'n half het ons almal gehad!"

Akoestiese analise van die vokale van ’n groep bejaarde Afrikaanse vroue

Daan Wissing 2012-09-07 "Hierdie artikel is ’n verslag van ’n ondersoek na die akoestiese eienskappe van die vokale van Afrikaans soos voortgebring deur ’n groep van 20 bejaarde Afrikaanssprekende vroulike sprekers (gemiddeld 86 jaar oud)."

Veeltalige huldeblyk aan Neville Alexander

Nomfundo Mali 2012-09-07 "Die XhosAfrika-netwerk steier nog steeds van skok oor die nuus van die afsterwe van prof Neville Alexander, internasionaal gerekende opvoedkundige, taalsosioloog, taalregte-aktivis, en vertroude kollega, mentor en vriend."

SA lifts moratorium on fracking

Julienne du Toit 2012-09-07 "Now comes the time when people should show their strength together."

LitNet: Jou silwerskerm

2012-09-07 LitNet: Jou silwerskerm

Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: Om iemand in die donker te lei

Anna Ahllers 2012-09-06 "Tot ek die handjie teen my bors vasdruk en soen,soen, soen. Maar net ek kon dit doen, want ek het hom vir my gevat. Dit is die hand wat my getug het toe ek klein was."

Die liefde vir wysheid

Johannes Comestor 2012-09-06 "Wysbegeerte/filosofie beteken letterlik nie liefde vir kennis nie, maar liefde vir wysheid."

Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: ‘n Gids om oorlewing

Maritza du Preez 2012-09-06 "Meteens spoel alles met ’n helder skokgolf oor haar. Sy het alleen in die hut wakker geword en na buite gegaan om te gaan kyk of sy Dawid sien."

Clover Aardklop: Onherroepelik van Gert Vlok Nel bekendgestel

Izak de Vries 2012-09-06 Gert Vlok Nel se nuwe CD word by die Clover Aardklopfees bekendgestel. Hier is besonderhede van die geleentheid en 'n paar foto's van Gert Vlok Nel by 'n onlangse konsert.

Wenners by die kykNET Silwerskerm-fees

2012-09-06 Films, skrywers en akteurs wat bo die res uitgestaan het, het ook toekennings ingepalm.

Geloofsbriewe (the true confessions of a reluctant Afrikaner)

Clinton V du Plessis 2012-09-06 "En as Snyman dan die kollektiewe geheue verwoord van die head side van die munt, wonder ek of ek nie my storie, die tail side, ook kan vertel nie?" Clinton du Plessis deel sy narratief.

No haikus

Gail Dendy 2012-09-06 Gail Dendy pleads you to abstain ... from writing haikus!

Uit die argief: 5 gedigte deur Andries Bezuidenhout

Andries Bezuidenhout 2012-09-06 Lees 5 gedigte deur Andries Bezuidenhout uit LitNet se argief.

Who is African and who is not?

Christo van der Rheede 2012-09-06 "Well, I am an African and owe it not to my blackness, brownness or whiteness, but to my Khoisan, Malabar slave, Xhosa, Dutch, French, German and Scottish forefathers who embraced this continent with their hearts and souls, who made it their home and who developed this country."

Die dag toe Willemien die tekskompetisie gewen het

Naomi Meyer 2012-09-06 "Drama is my eerste liefde (ek het lank, lank gelede drama geswot op Stellenbosch), en toe ek in die vroegwinter vanjaar hoor van die KKNK se teksprys, het ek gewéét hier is my kans."
Top