Pasgelaai

Oor Yanks en imaginêre berge

Thomas 2012-08-29 Oor Yanks en imaginêre berge

Die Fees, deel 3: PG du Plessis se seggingskrag

Johannes Comestor 2012-08-29 "In hierdie derde skrywe oor PG du Plessis se Fees van die Ongenooides (Kaapstad: Tafelberg, 2011) gaan ek die seggingskrag van sy Afrikaans aantoon deur sinne uit sy roman aan te haal."

In Imbewu we Trust: an interview

Sam de Romijn, Naomi Meyer 2012-08-29 On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.

Alfabet van die voëls wen die Universiteit van Johannesburg se debuutprys

2012-08-29 “Op baie lesers se boekrakke staan die uitstekende Alfabet van die voëls gemaklik langs groot boeke in die letterkunde."

LitNet-blits #19

Naomi Meyer 2012-08-29 LitNet-blits #19

Fotoblad: Bloemfonteinse Skrywersvereniging

Corlietha Swart 2012-08-29 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) het op sy jaarlikse nasionale Slypskool vir Ontluikende Skrywers die wenners van die landswye BSV-Skryfwedstryd vereer. Hier is foto’s van die geleentheid.

Neville Alexander (22 Oktober 1936 – 27 Augustus 2012)

Hein Willemse In memoriam 2012-08-29

"Dit was ’n voorreg om Neville Alexander te ken. Sy afkeer van vertoon, sy medemenslikheid, sy ewigdurende stryd om gewone mense se potensiaal bloot te lê en sy beginselvaste antirassigheid is navolgenswaardig."

Violinist Marc Uys and pianist Laura Pauna performs Mozart, Strauss, Beach and Klatzow

Ina van Rooyen 2012-08-28 New York based violinist Marc Uys and Romanian/South African pianist Laura Pauna will perform works for violin and piano on Sunday 2 September 2012 at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus.

LitNet: Jou skalie

2012-08-28 LitNet: Jou skalie

SA Akademie: Hulde aan die nagedagtenis van dr Neville Alexander

2012-08-28 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde aan die nagedagtenis van dr Neville Alexander.

Lokprent: Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten

2012-08-28 "Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor."

Lokprent: Storieman Omnibus 1 nou beskikbaar

2012-08-28 "Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks."

Die Berg en Sy miere

Kobus de Klerk 2012-08-28 Die Berg en Sy miere

walala wasala

Jacobus Faasen 2012-08-28 walala wasala

Hoe om ’n eiergeel (in Sjinees) te skei

Angus 2012-08-28 Hoe om ’n eiergeel (in Sjinees) te skei

Die eendbek-platipus

Angus 2012-08-28 Die eendbek-platipus

LAPA se Valiant Swart-weggee: Vloek van die kitaar

Thea-Elay Korff 2012-08-28 My gunsteling Valiant Swart-liedjie

Wenner van "Nou dis wat ek ’n goeie storie noem"-kompetisie aangekondig

Naomi Meyer 2012-08-28 Geluk aan die wenner van hierdie briefskryfkompetisie.

'n Power salute vir Pussy Riot

Etienne Viviers 2012-08-28 "Een van die kernidees agter punk is om genoeg van ’n lawaai te maak dat inbreuk gemaak word op die alledaagse manier waarop mense die wêreld rondom hulle ervaar in terme van klank."
Top