Pasgelaai

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Finaliste

2012-08-24 Hier is die finaliste van die Hoe lyk jou stad-poësiekompetisie. Watter een is jou gunsteling?

Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n beskrywingsraamwerk

Daan Wissing 2012-08-24 "Ten einde vokale van enige taal op ’n omvattende en insiggewende wyse te kan beskryf, is ’n volledige teoretiese raamwerk nodig. Daarvoor benodig mens ’n goeie ondersteunende fonetiekraamwerk."

Persvrystelling: Breytenbach Sentrum se digterstuin word geopen

2012-08-24 "Die program skop om 10:00 af met ’n huldeblyk-program deur Daniel Hugo en Alfred Schaffer oor Gerrit Komrij."

sonner Afrika-taal-status in Afrika

Jacobus Faasen 2012-08-24 "watter kleur ‘ilwimi’ van haar sprekers toe manifesteer,
ja, wie ware meerderheid van sprekervolk konstitueer ..."

Één Skepper

Jacobus Faasen 2012-08-23 Één Skepper

Plant ’n boom vir Afrikaans

2012-08-23 Michael le Cordeur se toespraak by die Afrikaanse Taalraad se taaldagvieringe in George op 15 Augustus 2012.

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

Jan Rap 2012-08-23 Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

Die gesonde sinisme van Dan Sleigh

Johannes Comestor 2012-08-23 Die gesonde sinisme van Dan Sleigh

Sien die verandering

Hennie Fritz 2012-08-23 Sien die verandering

Op ’t tog met Medisyne 1

Naas Viljoen 2012-08-23 "Met die vestiging van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie (VOC)-halfwegstasie (verversingspost) aan Kaap van de Goede Hoop* (die Kaap) in 1652 het die inheemse bevolkingsgroepe reeds ’n vermoë gehad om na hul gesondheid om te sien."

Persverklaring: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

2012-08-23 ’n Minisimposium oor finansiering van hoër onderwys is op 16 Augustus 2012 by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria deur die SA Akademie aangebied.

LitNet: Jou driesprong

2012-08-23 LitNet: Jou driesprong

Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie

Yuri Thumbran 2012-08-23 "So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."

Poison Karoo

Etienne van Heerden, Isobel Dixon 2012-08-23 Poison Karoo was written out of concern and dismay at the proposals for hydraulic fracking in the Karoo. It is a work of fiction, written as if commercial hydraulic fracking has already begun in the Karoo.

Wees mooi sonder om lelik te wees

Gustaf Pienaar 2012-08-23 "Die beweging Beauty without Cruelty het in Augustus 1985 by minstens twee spoorwegstasies tussen Kaapstad en Simonstad groot advertensieborde gehuur en daarop ’n baie omstrede maar hoogs effektiewe advertensie geplak."

Bradbury Landing

Cornelius Henn 2012-08-23 Bradbury Landing

Fotoblad: Fondsinsamelingskonsert vir Gerald Clark

2012-08-23 Verskeie kunstenaars het op Sondag 19 Augustus in Mercury in Kaapstad saamgetrek vir 'n fondsinsamelingskonsert ten bate van Gerald Clark.

ATKV: Jongmense sê hul sê in Afrikaans

2012-08-23 Die wenners van die ATKV-Redenaars- en Debatskompetisie word bekendgestel.

Kaaps in fokus-referaat: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou

Ernst Kotzé Academic research 2012-08-23

Lees Ernst Kotzé se Kaaps in fokus-referaat hier.

Sterflikheid vergestalt in ’n paar spykerhakke

Larita Engelbrecht 2012-08-23 "Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen se film Golgotha (2007-9) bevraagteken wat dit is om mens te wees in ons huidige Westerse samelewing."
Top