Pasgelaai

Die Bram Fischer-wals: "Ons praat óór Bram Fischer, nie námens hom nie."

Henry Cloete, Harry Kalmer 2012-08-20 "Bram was ’n kommunis en hy was ’n Afrikaner – en dit het soveel dinge beïnvloed. Natuurlik het ander goed ook – soos sy liefde vir sy vrou Mollie en vir sy kinders en vir dans en musiek."

Opwinding op die pienk sofa by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2012-08-20 Op twaalfjarige ouderdom sien Tara Notcutt ’n gerestoureerde Queen Victoria-sofa in Dieprivier. Skelpienk. En die jongeling besluit daar en dan – dit is wat sy eendag haar teater gaan noem. The Pink Couch.

Is daar dan gay-kuns ook?

Hennie van Coller, Danie Botha, Izak de Vries Academic research 2012-08-20

"Op Woensdag 13 Julie 2012 was daar tydens die Vryfees in Bloemfontein in die kategorie 'Van Rensburg Patoloë Boekefees' ’n bespreking van die onderwerp: '’n Gay kunstenaar: is daar dan gay-kuns ook?' Hiermee dan Danie Botha se teks wat as basis vir die opnames gedien het."

Janet van Eeden discusses A Shot at the Big Time

Henry Cloete, Janet van Eeden 2012-08-20 "This film is based on the life of my brother but it’s had to move into the realms of fiction, for obvious reasons. I don’t know the exact details of who he met in the army and how they reduced him to the point of stealing a rifle and going AWOL during his basic training."

Rykdom

Hennie Fritz 2012-08-17 "Deur lyding en verlies, kry ons dikwels die moed om te ontdek wie ons is, eerder as om die onvermydelike uit te stel of in vrees weg te kruip."

Die dood van ’n goeie man

Johannes Comestor 2012-08-17 "Hy was reeds getroud en was besig om sy huis, waarin hy die res van sy aktiewe lewe sou woon, tot in die fynste besonderhede te beplan."

Louis Botha standbeeld

André Alkema 2012-08-17 "Buitelanders wat die Voortrekkermonument besoek is in ekstase oor die monument en wat dit simboliseer."

Afknouery

Rietha Zondagh 2012-08-17 "Ek haat ’n afknouer met my hele hart – of hy nou 5 of 25 is. Ek wil hom uit die gemeenskap hê."

"Kiekies van Cradock" – die Karoo Skrywersfees 2012

Etienne van Heerden 2012-08-16 Etienne van Heerden het sy boek Haai Karoo by die Karoo Skrywersfees bekendgestel en toesig gehou oor twee LitNet-panele wat daar aangebied is. Hier is ’n klompie "persoonlike kiekies" van 2012 se fees.

SA-illustreerders: Chris Venter

Bibi Slippers, Chris Venter 2012-08-16 Chris Venter gesels oor sy passie vir kinderboekillustrasies en die potensiaal tot bemagtiging wat kreatiwiteit bied.

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Chris Barnard 2012-08-16 Na aanleiding van Die Wonderwerker wat spoedig landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.

Foto's: Bekendstelling van Kry my by die gewone plek aguur

Henry Cloete 2012-08-16 Die bekendstelling van Loftus Marais se nuwe digbundel, <em>Kry my by die gewone plek aguur</em>, het op 15 Augustus by The Book Lounge in Kaapstad plaasgevind.

“Unlock the room that you are”: LitNet’s first Youth Indaba a success.

Menán van Heerden 2012-08-16 Photos from LitNet's first Youth Indaba, held at the Karoo Writer's Festival. 

Restless Nation launch at the Book Lounge

2012-08-16 Tafelberg invites you to the launch of William Gumede's latest book, Restless Nation: Making sense of troubled times.

Marley: ’n Goeie dokumentêr wat verskeie perspektiewe open

Suzette Myburgh 2012-08-16 "Marley is gebore in 1945; hy het sy pa, 'n Brit, nooit geken nie. Die verwerping wat hy as kind van gemengde afkoms ervaar het, het 'n lewenslange invloed op hom gehad."

Skryf in vir Augustus se Lekkerlit-boekkompetisie: Leon van Nierop se Insomnia

2012-08-16 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.

Clinton V du Plessis launches Flitse at Karoo Writers Festival

Menán van Heerden 2012-08-16 The poetry launch of Flitse by Clinton V du Plessis took place at the third Karoo Writers Festival in Cradock, in the gardens of Albert House.

kennisdestruksie

Jacobus Faasen 2012-08-16 "Mens maggie meer doekies roteer, slimstories opdis, plek sal gemaak moet word, vir rotasie van rotasionis ..."

Die sabbatdag

Jaco 2012-08-16 ""Die sewende dag Sabbat, dws. Saterdag, is deur Christene (nie God nie) na die eerste dag, Sondag, oorgeskuif."

Goeie vraag, Jan Rap

JvNk 2012-08-16 "Vir my was Jan Rap se onvoorwaardelike veroordeling van die moord ook ’n gevoel waarmee ek dit roerend eens is."
Top