by sy rekenlessenaar met sy voet in ’n pro forma-verslag

  • 0

(ewe-eens in die onstigtelike greep van ’n verouderde passie)

o, reken sy kantoorkop
fokop
        verstoor
kan moor

o, my kantoorkop
fokop

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top