Pasgelaai
Hoe lyk jou stad-kompetisie: Brooklyn-paaie
2012-07-17 Naude Kritzinger onthou sy studentedae in Brooklyn, PretoriaPersvrystelling: Daar was 'n tyd
2012-07-17 "Die akteur/skrywer Jan Groenewald se vertelling word visueel verbeeld in film en musiek; kosbare bydraes van Brumilda van Rensburg en Isadora Verwey maak hierdie stuk ‘n boeiende ervaring."Hoe lyk jou stad-kompetisie: Okcheon, Suid-Korea – ’n Oorsig
2012-07-17 Angie Gallagher skryf oor Okcheon, "die Suid-Koreaan se Suid-Afrika."Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli – city of gold
2012-07-17 Engemi Ferreira skryf oor die goudstad.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli 2050
2012-07-17 Dirk Hattingh sien 'n visioen van Egoli – in 2050Toe taksonomie Linnaeus verloor het
2012-07-17 De Waal Venter bekyk die taksonomie van Carl Linnaeus ... en veral die een klassifikasie wat hom bly ontgaan het.pihi
2012-07-17 Waldemar Gouws se vertaling van Mascha Kaléko se gedig oor die rara avis, die pihi van China.Die Julie-uitgawe van Hoezit! is nou op die rakke!
2012-07-16 Die Julie-uitgawe van Hoezit! is propvol moet-weet inligting, vermaaknuus en tonne kompetisies!
droomsindroomtaal
2012-07-16 Self-destruktiewe, neo-gebruiker, utiliseerder,navorser, historikus, romanse-wetenskaplike,
by kubergemeenskap infowetenskap t’b’kom,
oor waar Afrikaans na bewering reëls oortree’t,
lat Sy so, illegitiem, “Boer se taal” moet wees
Jacobus Faasen
Theuns se paarrym
2012-07-16 Sy liriekskrywer is seker blyOor die appel en 'n ei
Wat hy moes kry
Vir die lirieke
Sonder brieke.
Loammi Wolf se verhandeling oor Bok se treffer: Enkele opmerkings
2012-07-16 "Hoe kan sy so 'n vergelyking tref as die werklikheid hier net mooi die omgekeerde is? Afrikaners het nie ongekende vryheid nie; hulle kan nie eers meer hulle eie taal praat nie."
Oor Jaco se gesanik
2012-07-16 Ek wonder of hy in 1912 hierdie raad aan die stigters van die ANC sou gegee het? "Man, kêrels, Van Riebeeck het nou in 1652 aan wal gestap en die setlaars het in 1820 hier aangekom en daar is nou niks aan te doen nie; hulle is nou in beheer en aanvaar dit maar so."
Homoseksualiteit
2012-07-16Ten spyte van wat enige godsdiens oor die saak te sê het, is die menslike realiteite besig om die oorhand te kry, en soos die mag van die kommunikasiewese besig om die wêreld vinnig te laat krimp, so vinnig is die wanpersepsies deur ‘n wye spektrum godsdienste aangeblaas, ewe vinnig besig om te blus, en dit ook vir ‘n beter wêreld in die vooruitsig.
