Pasgelaai

Press release: 2012 Baxter Dance Film Festival

2012-08-01 Presented in association with Cinedans (Netherlands) and the Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA), the line-up showcases films in single screenings over four days.

Gerald Clark: "Ek't besef my stem het opgepak."

Henry Cloete 2012-08-01 "Dit was effe gevoelig op die tweede dag na die operasie ... seker toe al die pynpille en narkose uitgewerk het."

soebatsmeekversugting

Jacobus Faasen 2012-08-01 soebatsmeekversugting

Comedy at Killarney

Adriaan 2012-08-01 Attendance was poor however, hardly worth a single gunman’s efforts ...

Wie die liefde nie het nie ...

Sondaar Twee 2012-08-01 Wie die liefde nie het nie ...

’n Rit met die Bloutrein

Yuri Thumbran 2012-08-01 "‘n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."

Deurbraak: ’n lesersresensie

Rika Vermeulen 2012-08-01 "Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."

Film-resensie: The sound of my voice

Suzette Myburgh 2012-08-01 "Peter (Christopher Denham) en sy meisie, Lorna (Nicole Vicius), is besig om ’n dokumentêre film oor godsdienstige kultusse te maak."

Ons almal het ’n ligtoring nodig – Saktyd-deelnemer vertel

Elridus Grobler 2012-08-01 "Ek is een van die dertien deelnemers van Saktyd. Saktyd is ‘n prestasie wat my na aan die hart lê omdat dit waarlik diepe integriteit gevra het van my as mens."

Wie wil julle hê moet wen?

Naomi Meyer 2012-08-01 Naskrif. Hoewel hulle nie hiervoor ingeskryf het nie, dink ek Cameron van der Burgh en Chad le Clos verdien eervolle vermelding. Hulle het na my mening die soetste stories geskryf wat bydra tot die Suid-Afrikaanse narratief ...

1 Augustus: Bankroof-berou in Neelsie se verjaarsmaand

Gustaf Pienaar 2012-08-01 "Maar toe het sy gewete hom begin pla. Hy het besef dat hy met ’n verkeerde ding besig is en het besluit om kop uit te trek. Hy het van die pad afgetrek en was net besig om die voertuig agter oop te sluit sodat hy Singh van sy veranderde voorneme kon verwittig toe die polisie daar aankom."

Get (paper)slammed at Oppikoppi

Gerdus Senekal, Elisma Uys 2012-08-01 Oppikoppi isn't just about dusty pleasure seeking pagans dancing in thorn infested veld. Gerdus Senekal chats to Elisma Uys, director of PostBox, about this year's Paperslam art exhibition to be held at the festival.

Film-resensie: Lucky

Suzette Myburgh 2012-08-01 "Die tienjarige Lucky (Sihle Dlamini) se ma word siek en gaan stad toe. Sy kom in ’n doodskis terug."

LitNet-blits #16

Naomi Meyer 2012-08-01 LitNet-blits #16

Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850

Archie Dick LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2012-08-01

"Die leeskulture van die slawe, vryswartes en arbeiders in die vroeë Kaap vertel ons nie net waarvan hierdie mense gehou het nie, maar ook wie hulle was en hoe hulle die wêreld verstaan het."

Uitnodiging na die FAK se taalkonferensie

2012-08-01 Die FAK en Regslui vir Afrika bied op Taaldag, 14 Augustus, ’n konferensie aan om te besin oor Afrikaanse. 

Stories uit Amsterdam – Annemarié van Niekerk vertel

Annemarié van Niekerk, Naomi Meyer 2012-08-01 "Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annnemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh.

Karos orie dyne in Potch bekendgestel

2012-07-31 Hans du Plessis, skrywer van verskeie gewilde Griekwapsalms, se jongste bundel, Karos orie dyne, word in middel Augustus by die Protea boekwinkel in Potchefstroom bekendgestel. 

Bekendstelling van Rykdom in eenvoud

2012-07-31 Die skrywer Willem Nicol gesels hierdie Augustus tydens die bekendstelling van sy jongste boek, Rykdom in eenvoud, oor die oplossings vir ’n gejaagde lewe.

Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts oor die Rapport Onderwysfonds

Elzette Steenkamp 2012-07-31 Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts, die bemarkingsbestuurder van die Rapport Onderwysfonds.
Top