Arno soek die beste troeteldier

  • 0

Titel: Die beste troeteldier!
Kategorie: Kinder- en jeugboeke: 3+
Formaat: Sagteband: 270 x 230 mm
ISBN: 9780799358148      

Arno soek ’n fantastiese troeteldier! Wat van ’n enorme bruin beer? Of ’n seemonster met taai tentakels? Of dalk selfs ’n draak wat rook kan blaas? Maar partykeer kan die heel kleinste troeteldier ook groot pret wees!

Koop Die beste troeteldier! by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top