Pasgelaai
Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011
2012-07-31 Tyd vir Wiskunde-hersiening? Kry ál Einstein se kennis met die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.
Rockville 2069: A rock musical set to challenge the status quo
2012-07-31 The concert for the CD Launch of Rockville 2069 takes place on Saturday the 18th of August at Kelvin Grove in Newlands, Cape Town.
Boekbekendstelling: Kry my by die gewone plek aguur
2012-07-31 Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.
Joop
2012-07-31 "Iemand braai vleis. Naby, sê die rokie wat om my draai op pad kar toe. Binne-in die motor klou die vetdeurtrekte doringhoutgeur aan my vas en laat my maag ’n sekonde lank ruk. ’n Motor swaai om die hoek en gooi sy hoofligte oor my; gryp die honger weg ... soos Joop se oë, netnou."Photos: Breyten Breytenbach Festival 2012
2012-07-31 The Breyten Breytenbach Festival took place from 13 to 15 July 2012 in Montagu. Darryl Davids, organiser of the festival, showed LitNet his photos.
Sjinese horoscope
2012-07-30 "Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."
Hoe kan ek my boek oor die Titanic laat druk?
2012-07-30 Hoe kan ek my boek oor die Titanic laat druk?
Me Caster Semenya – die einde van haar atletiekloopbaan?
2012-07-30 Me Caster Semenya - die einde van haar atletiekloopbaan?
