DS de Villiers2012-09-20"Snyman (Strafreg, 2006:263-4) hou voor dat 'die kern van hierdie leerstuk is dat indien twee of meer mense ’n gemeenskaplike oogmerk het om ’n misdaad te pleeg en gesamentlik optree ter uitvoering van hierdie oogmerk, die handeling van elkeen van hulle ter uitvoering van die gemeenskaplike oogmerk die ander toegereken word'."
2012-09-20Wat is die impak van Marikana op die land se toekoms? Is die moordklag wat teen medemynwerkers gelê is toe die polisie op hul losgebrand het, nie buitensporig en verregaande nie? Wat sê die arbeidsreg van 'n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking wat op gunstige loonverhogings uitgeloop het? Kenners gee hul mening.
Jan Adriaan Boshoff2012-09-19"Die watervlakke het al klaar begin styg en dit sit al by Tafelberg se voetenent; die Kasteel lê onder die see, vergete. Ons erfenis sal tien teen een heeltemal verdwyn onder die oseane, nes Atlantis, vergete; die blou planeet sal heeltemal blou word."
2012-09-19“Ons is mal oor die video. Dit is altyd lekker om deel te wees van iets wat nog nie gedoen is nie en hierdie video, wat afspeel in die ‘80's, is so goed afgerond. Dit was vir seker die lekkerste video shoot waarby ons nog betrokke was.”
2012-09-19"“We love the video. It’s always fun to be part of something that hasn’t been done before. It was definitely the most fun shoot we’ve ever been a part of. We weren’t part of the planning or concept – we just pitched up and did what we were asked to do."
Maria du Toit, Naomi Meyer2012-09-19Dis nie net die land se Olimpiese swemmers wat langasems is nie. Naomi Meyer gesels met 'n klarinetspeler wat die tegniek van "circular breathing" verfyn het en wie se klarinetspel mens se asem wegslaan.
Alta Cloete2012-09-19"Ten spyte van die bedrukkende onderwerp is dit geensins ’n somber boek nie. Daarvoor sorg die wonderlike humor wat deurgaans die teks verryk."
Neels Swanepoel2012-09-19"Ten einde Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die hof te verstaan, ontleed hierdie artikel eerstens die konsep universele jurisdiksie, waarna dit die aanvullingsbeginsel van jurisdiksie in oënskou neem."
Kabous Meiring, Naomi Meyer2012-09-19"Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."