Pasgelaai
allemiskie, mapstieks
2012-07-20 indien Mens, mede-Mens, tot behoorlik v’g’lyk kan kom,weg kom, yt stommiteit yt, yt Self-destruksie, yt oorlog,
Duitswester – Godsdiens in chaos
2012-07-20 Ek is nie eers oortuig dat jy, Kobus, en Cornelius, elkeen dieselfde god dien nie, want julle oortuigings blyk heel verskillend onderling te wees, en dan verwag jy van my ek moet ’n god dien. Ag, nee dankie!
Sage van Lesboa
2012-07-20 Ek vra nederig om askies indien ek iemand onder 'n wanindruk van my seksuele oriëntasie gebring het.Krewe gered
2012-07-20 Terwyl die res van ons elke dag se uitdagings in ons eie lewens trotseer is daar darem nog wonderlike harte tussen ons wat die handskoen ook vir die diertjies om ons opneem.
Die Magogs (1)
2012-07-20 Ek wetie hoe hulle aan die naam gekom het nie maar dis maar hoe die mense deesdae van hulle praat.
Die 666 dier
2012-07-19 Dit is die gees van selfverheffing, hebsug, mag en geldgierigheid. Hoeveel keer sien en hoor mens nie ander wat sê, sonder geld kan mens nie lewe, nie.
'n Vraag sonder oordeel aan Jaco Fourie
2012-07-19 Jaco Fourie verteenwoordig die spook van die brieweblad se voormalige glorie35 Kruisiesteekpatrone in Augustus beskikbaar
2012-07-19 Met 35 Kruisiesteekpatrone, wat in Augustus by LAPA UItgewers beskikbaar sal wees, kan enigeen die kuns van hierdie tipe handwerk bemeester.Om die porieë van die lewe te kan raaksien
2012-07-19 "Vra maar die mediese navorsers wat reeds meer as drie dekades lank stry om die slim MI-virus te uitoorlê en ’n teenvoeter vir die dodelike vigs te kry waarheen die virus onvermydelik op pad is as dit eers vastrapplek in die mens gekry het: Dis evolusie, daagliks, voor ons oë aan die gebeur."
voorgevoel
2012-07-19 Mens voel altyd, voor Mens uiteind’lik b’swyk,voor Mens Lewe Een met Twee om gat ruil,
Die staat teen Anna Bruwer ’n storie wat enduit boei
2012-07-19"Die ergste daarvan is natuurlik dat laasgenoemde verhaal gebaseer is op ’n ware verhaal, en dit is waarskynlik daarom dat dit soveel lesers aan die hart gegryp het."
Dexys, 27 jaar later
2012-07-19 "Soms word ek snags wakker van drome oor musiek. Ek droom oor CD’s wat só wonderlik is, maar wanneer ek wakker word, is daar geen kans dat hulle bestaan nie."’n Multiperspektiefbenadering tot die ontwerp van ’n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak
2012-07-19 "Die taakgebaseerde teorie het die afgelope dekade as ’n invloedryke teorie na vore gekom as raamwerk vir navorsing oor die kognitiewe aard van tweedetaalverwerwing en -ontwikkeling binne die konteks van kommunikatiewe taalonderrig."
