Pasgelaai
Toe taksonomie Linnaeus verloor het
2012-07-17 De Waal Venter bekyk die taksonomie van Carl Linnaeus ... en veral die een klassifikasie wat hom bly ontgaan het.pihi
2012-07-17 Waldemar Gouws se vertaling van Mascha Kaléko se gedig oor die rara avis, die pihi van China.Die Julie-uitgawe van Hoezit! is nou op die rakke!
2012-07-16 Die Julie-uitgawe van Hoezit! is propvol moet-weet inligting, vermaaknuus en tonne kompetisies!
droomsindroomtaal
2012-07-16 Self-destruktiewe, neo-gebruiker, utiliseerder,navorser, historikus, romanse-wetenskaplike,
by kubergemeenskap infowetenskap t’b’kom,
oor waar Afrikaans na bewering reëls oortree’t,
lat Sy so, illegitiem, “Boer se taal” moet wees
Jacobus Faasen
Theuns se paarrym
2012-07-16 Sy liriekskrywer is seker blyOor die appel en 'n ei
Wat hy moes kry
Vir die lirieke
Sonder brieke.
Loammi Wolf se verhandeling oor Bok se treffer: Enkele opmerkings
2012-07-16 "Hoe kan sy so 'n vergelyking tref as die werklikheid hier net mooi die omgekeerde is? Afrikaners het nie ongekende vryheid nie; hulle kan nie eers meer hulle eie taal praat nie."
Oor Jaco se gesanik
2012-07-16 Ek wonder of hy in 1912 hierdie raad aan die stigters van die ANC sou gegee het? "Man, kêrels, Van Riebeeck het nou in 1652 aan wal gestap en die setlaars het in 1820 hier aangekom en daar is nou niks aan te doen nie; hulle is nou in beheer en aanvaar dit maar so."
Homoseksualiteit
2012-07-16Ten spyte van wat enige godsdiens oor die saak te sê het, is die menslike realiteite besig om die oorhand te kry, en soos die mag van die kommunikasiewese besig om die wêreld vinnig te laat krimp, so vinnig is die wanpersepsies deur ‘n wye spektrum godsdienste aangeblaas, ewe vinnig besig om te blus, en dit ook vir ‘n beter wêreld in die vooruitsig.
My beurt om te kla en kerm
2012-07-16 "Soos in elke gemeenskap kry jy die familie vir wie jy lief is, maar praat nie graag oor hulle nie. Hoekom word die Afrikaner op elke vlak van die samelewing as agterlik, dom en platvloers afgemaak."Gelukkig-toevallig: Serendipitea under the poetree
2012-07-13 Wat het ’n haas, ’n hark en ’n helder lig met mekaar uit te waai? Bibi Slippers sit onder ’n selfgemaakte poetree en vra dieselfde vraag. (Een van die antwoorde is R84 905, 70.)Begrafnisregte in die konteks van die Afrika-gewoontereg en die rol van die testamentopsteller
2012-07-13 "In ’n multikulturele land soos Suid-Afrika is konflik in die konteks van begrafnisse soms die reël eerder as die uitsondering."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Verrekening van variëteite in die onderwys
2012-07-13 "Enige lewende taal word gekenmerk deur die feit dat die taal in sy struktuur op verskillende grammatiese vlakke variasie vertoon (Van Rensburg 1997:11)."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou
2012-07-13 "In hierdie voordrag word die prosesse wat toentertyd en hedendaags by die vorming van taal aan die werk was en is, bekyk, en in die besonder op Kaaps van toepassing gemaak. Begrippe soos pidginisering en kreolisering as vernuwingsmeganismes, en ook as taalneerslag van sosiale kragte, word duidelik gemaak, asook die dikwels omstrede proses van standaardisering."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Kaaps in koerante
2012-07-13 "Die digitale media plaas koerante onder nóg meer druk in ’n hoogs mededingende medialandskap."
Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling
2012-07-13 Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Twee betekenisvolle momente in die geskiedenis van Kaaps
2012-07-13 "Twee sake kom in hierdie voordrag aan bod. Eerstens is daar die identifiseer van die vroegste Kaaps. In die eerste periode van die geskiedenis van Afrikaans – die voor-1652-periode – is die eerste Kaaps opgeteken."Oktober: Intense romanse wat ook dieper vrae vra?
2012-07-13 "Jo is ’n alleenloper wie se lewe in die volgende paar weke amper onomkeerbaar uitmekaar gaan val."
