Pasgelaai
Fotoblad: Zapiro en die digters
2012-08-24 Foto's van die onlangse "Zapiro en die digters"-kollokwium.LAPA-weggee: wen Valiant Swart se Trouens en terloops – Wenner aangekondig!
2012-08-24 Die wenner van dié lekker LAPA-weggee is Thea-Elay Korff. Baie geluk!Wie se taal is dit dié?
2012-08-24 Danie van Wyk het aan Rapport gesê dit is ’n jammerte sekere organisasies in die Afrikaanse gemeenskap was uitgesluit van ’n FAK-konferensie in Garsfontein. In wie se hande is Afrikaans veilig?Hoe lyk jou stad-kompetisie: Finaliste
2012-08-24 Hier is die finaliste van die Hoe lyk jou stad-poësiekompetisie. Watter een is jou gunsteling?Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n beskrywingsraamwerk
2012-08-24 "Ten einde vokale van enige taal op ’n omvattende en insiggewende wyse te kan beskryf, is ’n volledige teoretiese raamwerk nodig. Daarvoor benodig mens ’n goeie ondersteunende fonetiekraamwerk."Persvrystelling: Breytenbach Sentrum se digterstuin word geopen
2012-08-24 "Die program skop om 10:00 af met ’n huldeblyk-program deur Daniel Hugo en Alfred Schaffer oor Gerrit Komrij."
sonner Afrika-taal-status in Afrika
2012-08-24 "watter kleur ‘ilwimi’ van haar sprekers toe manifesteer,ja, wie ware meerderheid van sprekervolk konstitueer ..."
Plant ’n boom vir Afrikaans
2012-08-23 Michael le Cordeur se toespraak by die Afrikaanse Taalraad se taaldagvieringe in George op 15 Augustus 2012.
Op ’t tog met Medisyne 1
2012-08-23 "Met die vestiging van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie (VOC)-halfwegstasie (verversingspost) aan Kaap van de Goede Hoop* (die Kaap) in 1652 het die inheemse bevolkingsgroepe reeds ’n vermoë gehad om na hul gesondheid om te sien."Persverklaring: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2012-08-23 ’n Minisimposium oor finansiering van hoër onderwys is op 16 Augustus 2012 by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria deur die SA Akademie aangebied.Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie
2012-08-23 "So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."Poison Karoo
2012-08-23 Poison Karoo was written out of concern and dismay at the proposals for hydraulic fracking in the Karoo. It is a work of fiction, written as if commercial hydraulic fracking has already begun in the Karoo.Wees mooi sonder om lelik te wees
2012-08-23 "Die beweging Beauty without Cruelty het in Augustus 1985 by minstens twee spoorwegstasies tussen Kaapstad en Simonstad groot advertensieborde gehuur en daarop ’n baie omstrede maar hoogs effektiewe advertensie geplak."
