Cornelius Henn2012-09-05"Hoe verstommend dat ons kan terugkyk en ons reis kan bedink met die wete dat ons, ’n ieder en ’n elk, so intiem geweef is in die kleed van ons Kosmos."
Suzette Myburgh2012-09-05"Hy het lanklaas in een van sy eie flieks gespeel, en hy is blykbaar nog nie moeg vir sy 'neurotiese klein mannetjie'-ding nie ..."
Leon van Nierop, Naomi Meyer2012-09-05"Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"
Gerdus Senekal, Louis Janse van Rensburg2012-09-05"Ek dink ons is in so ’n bevoorregte posisie dat ons letterlik kan maak wat ons wil met ons tunes. Rock bands bly maar rock, maar ons het al in die verlede rock tunes uitgebring, dans tunes en vet heavy rap nommers, so daar’s nie reëls nie."
2012-09-04In September bied NB-Uitgewers jou nuwe uitgawes van ou gunstelinge, 'n ondersoek na Suid-Afrika se politieke arena, hoe om die apokalips te oorleef en nog meer.
2012-09-04Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.